)
Erries presteer nóg beter in 2018 Matriekeindeksamen

Na die hermerk van 2018 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole vir EHS met 12 A-simbole, 1 B-simbool en 2 C-simbole gestyg het.…

St Andrew’s School for Girls pupil excel at Squash Tournament

Stephanie Jones, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, played in the Bloemfontein South African Ranking Junior Squash Tournament from 1 – 3 March. She…

Kimberley Boys’ High School soccer

Five boys from Kimberley Boys’ High School U/19 Soccer team, Otlotleng Morake, Tebogo Pisane, Khothatso Morake, Potlako Job and Khumo Zakia are flying the school flag high in Saudi Arabia…

Hoërskool Noord-Kaap by Goudveld-Sportdag

Hoërskool Noord-Kaap het die afgelope naweek aan verskeie sportsoorte deelgeneem by die Goudveld Sportdag. Die uitslae is as volg: Rugby: 0/14A wen 19-14 teen Hoërskool Fichardtpark 0/15A verloor 7-27 teen…

Liggie dring deur na Karate SA’s

Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin-…

Hoërskool Strand by Milnerton Festival 2019

Hoërskool Strand se 1ste dogtershokkiespan het Saterdag en Sondag aan die Milnerton Hockey Festival deel geneem en besonder goed gevaar. Hulle het 4 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 gewen en…

Hoërskool Strand maak stem dik op SA’s

Die Arende het hulself tydens die afgelope SA Junior Toutrekkampioenskap te Oudtshoorn behoorlik laat geld en van die top-spanne lelik die skrik op die lyf gejaag. Alhoewel geen medaljes gewen…

Twee Liggies opgeneem in Mpumalanga Stoeispan

Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se stoeiers, Marno Botha en Henco du Bruyn wat op Saterdag, 2 Maart, verkies is tot die Mpumalanga Stoeispan. Hierdie twee…

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Saterdag, 9 Maart, aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deelgeneem wat in Secunda plaasgevind het. Twee van die Liggies se atlete,…

Harde netbal vir Uppies

Hoërskool Upington se netbal het die afgelope naweek aan ‘n nat en winderige Diamantveld- sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste…

Hoërskool Strand verslag Wes-Kaap Kampioenpe

Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem het – en baie goed presteer het:                 Foto:…

Uppies verower T20 Trofee

Wat ‘n aflsuiting van ‘n briljante seisoen. Hoërskool Upington het die afgelope naweek teen Upington Lions te staan gekom in die T20 liga. Daar het 12 spanne deelgeneem aan die…

Ligbron en Die Wilgers meet kragte

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, se wintersportspanne het op Saterdag, 9 Maart, in Pretoria by Hoërskool Die Wilgers aan die tweede Superreeks wedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies…

St Andrew’s School for Girls pupil selected for International Physics Olympiad

Caitlin van der Berg, a grade 12 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, has been selected for the South African team who will compete in Tel Aviv…

St Andrew’s School for Girls pupil excel in Squash

Kashaliyah Naidoo, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, participated in the Bloemfontein Open Squash Tournament over the past weekend. This is a national tournament…

Glenwood High Sports Academies

The Glenwood Sports Academies were established and have been functioning since 2002. Glenwood has invested a great deal into the Academies over the years. Top coaches and mentors facilitate these…

Glenwood High v Westville Boys High School

Glenwood v Westville Boys High School. Rugby 1st won 22-7 2nd lost 5-25 3rd lost 0-29 4th lost 7-31 5th won 19-5 6th lost 5-12 U16A won 19-10 U16B won…

Pietermaritzburg Girls’ High School win 1st place in General Knowledge Quiz

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 11 pupils Amahle Zuma, Ellezaé Moosa, Zibusiso Mchunu and Sumayya Essack, claimed first place in the General Knowledge Quiz hosted at Clifton College and sponsored…

HJS ontvang Wiskunde-toekenning van WKOD

Hoër Jongenskool Paarl se gr. 9-klas van 2018 het ‘n toekenning van die WKOD ontvang het vir uitmuntende Wiskunde-uitslae in die landwye sistemiese toetse van 2018. (Foto bo:) Die gr…

Paarl Boys’ High celebrates International Women’s Day

As part of the International Women’s Day on March 8, the pupils and staff members of Paarl Boys’ High give recognition to the female members of staff, mothers, sisters, aunts…

St Charles College Prep 1st XI Cricket

The St Charles College Prep 1st XI were all smiles after a great day of cricket against city rivals, Merchiston Prep 1st XI. Pictured: The Prep 1st XI with coaches…

St Andrew’s pupil selected for Southern Gauteng U21 A Hockey team

Congratulations to Emma Paget, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has been selected to play for the Southern Gauteng U21 A Hockey team.…

Hoërskool DF Malan musiekleerders presteer in Unisa-eksamen

Hoërskool DF Malan van Kaapstad se musiek-leerders behaal lof in hul onderskeie eksterne Unisa-eksamens: Annika Cress-Williams – Unisa Gr. 3 Teorie (93%) Cara Louw – Unisa Gr. 3 Teorie (90%)…

Hoërskool DF Malan gholf-broers presteer

Ryan en Ettienne van der Westhuizen het aan die begin van Februarie aan Bellville Gholfklub se jaarlikse klub-kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het oor twee naweke geskied. Ryan het die B-afdeling…

Edgemead High School athletes selected for WP Athletics

Edgemead High School from Cape Town is very proud of Charlotte Cronje, u/14 and Ralita De Wee u/17, who were selected to represent WP athletics at shotput. Well done girls!…

Edgemead High School host annual West Coast Festival

Edgemead High School host the annual West Coast Festival on 2 March. Nine schools participated in both rugby and netball. What a fantastic day of sport!  

DURBIES TREE OP BY DIE WOORDFEES

Hoërskool Durbanville het Vrydagaand by die openingsaand van Woordfees 2019 ‘n debuut produksie, Klinkklaar klanke, opgevoer. Die produksie het bestaan uit aweregse Suid-Afrikaanse musiek met klassieke kinkels. Liedere van kunstenaars…

DURBIES PRESTEER VIR WP TENNIS

Hoërskool Durbanville is trots op die 6 tennisspelers wat vanjaar in die WP Tennisspanne opgeneem is. Die volgende leerders het die WP in George verteenwoordig: Mia Pretorius, Joshua Louw, Chris…

Hoërskool Durbanville lewer WP tweekampers op

Durbies het vanjaar weer sterk vertoon in die WP Skole Tweekampliga en lewer ses leerders in die WP Tweekampspan op. Die volgende leerders is in die WP Tweekampspan opgeneem wat…

Hoërskool Stellenberg o/19A rugbyspan presteer by Landbou Rugbydag

Hoërskool Stellenberg van Kaapstad se o/19A span het HTS Drostdy by die Boland Landbou rugbydag gewen met 13-7. Dit was ‘n klipharde wedstryd (eerste volwaardige wedstryd van die seisoen) waarin…

Hoërskool Brackenfell Gr 11 leerders besoek Kirstenbosch

Hoërskool Brackenfell van Kaapstad se Gr 11 leerders het Kirstenbosch Botaniese Tuine besoek as deel van die Lewenswetenskappe (biologie) leerplan. Die leerders het dit baie geniet. Foto Krediet: Stephan Fourie

Edgemead High School 1st X1 cricket

Edgemead High School from Cape Town is very proud of their 1st XI who played against The Settlers High School and won by 6 wickets. This was also the grade…

Hoërskool DF Malan leerders presteer by SA Ope-water Swemkampioenskappe

Hoërskool DF Malan van Kaapstad is trots op Marcelle Parkendorf en Layla Rothuysen met hul deelname aan die Suid-Afrikaanse ope-water swemkampioenskappe. Layla het 26ste in die 3km geëindig en Marcelle…

Hoërskool DF Malan leerders presteer by Tennis Suid Interpro

Gedurende die naweek van 22 tot 24 Februarie het sewe leerders van Hoërskool DF Malan van Kaapstad meegeding in die Tennis Suid Interpro 2019, wat in George plaasgevind het. Die volgende…

Hoërskool DF Malan se tennisspelers presteer

Hoërskool DF Malan van Kaapstad se tennisspanne is hierdie kwartaal vooruitstrewend en spog tot dusver met vier byna onoorwonne spanne! Die eerstespan seuns, derdespan seuns en die eerstespan dogters het…

St Andrew’s pupil selected to SASRU

Congratulations to Thandolwethu Makhaza, a grade 10 pupil from St Andrew’s School for Girls, on her selection to the SASRU [South African Schools Rowing Union] squad that will tour to…

St Andrew’s Rowing

St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, congratulate Kelsey Gems, Georgia Watson, Jade Teixeira, Storme Buckle and Erin Hallaby for being selected by the Gauteng Schools Rowing Federation to participate in…

Glenwood Old Boy sponsor expansion of school gym

Thank you to Old Boy Wayne Usher (1982) who sponsored the expansion of the School gym. The school’s weight training gym is used primarily by the school’s academies. Wayne Usher…

Uppies-netbal begin seisoen goed

Hoërskool Upington se netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die…

Twee Liggie skuts gekies vir SANSSU Nasionale proewe

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, aan die Interprovinsiale kompetisie/ proewe deelgeneem wat in Vryheid plaasgevind het. Hanro…

Liggies spog met nog onderskeidings na die hermerk

Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo ‘n groot eer om aan te kondig dat Ligbron, ná afloop van die 2018 Matriek eindeksamen se hermerk uitslae, nou spog…

Laerskool Outeniqua vereer oud-leerder

Tydens ‘n onlangse spesiale saalbyeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George ‘n eretoekenning aan ‘n oudleerder, Prof. Mathilda Burden (gebore Gericke), gemaak. Die toekenning is gemaak uit erkenning vir die leidende…

Laerskool Park presteer in swem

Laerskool Park van Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens Glenwood House se aflosgala. Spanne behaal die volgende uitslae: Rugslag Seuns 0/11 – 3deRugslag Dogters 0/12 – 2deBorsslag Seuns 0/12 – 1steBorsslag…

Laerskool Park Rugby

Laerskool Park van Mosselbaai se o/13 A rugbyspan het die afgelope twee dae aan ‘n toernooi te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem en pragtige spel opgelewer. (FOTO:) Voor vlnr:…

Primêre Skool Worcester atlete na Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

Vyf van Primêre Skool Worcester se atlete, Joané Swanepoel (Boland kampioen in 70m hekkies dogters 0/11); Muneeba de Bruyn (kampioen in gewigstoot dogters 0/10); Brent-Leigh Exstraal (behaal ‘n 2de plek…

Hoërskool Strand Skaaknuus

Michelle Olivier, gr. 12 in Hoërskool Strand, het derde geëindig in die WP-proewe wat op 1 en 2 Maart plaasgevind het. Sy is nou ‘n lid van die 0.18-dogters WP-span.…

Strand High School annual Maynardville Shakespeare production

Strand High School’s English home language learners attended the annual Maynardville Shakespeare production. This year is was Richard III. The outing is always a highlight in the year and this…

Primêre Skool Worcester presteer by Prestige Atletiekbyeenkoms

Primêre Skool Worcester het weereens ‘n goeie Prestige atletiekbyeenkoms aangebied. Sterk skole kon ook hier in Worcester kom meeding. WPS se atlete het die skool mooi verteenwoordig en hul seuns-…

Primêre Skool Worcester leerders skitter by Wilson Tennistoernooi

Albert Nel en Jaco Nel het albei aan die Wilson Tennistoernooi deelgeneem wat op 16 Februarie plaasgevind het. Albert is aangewys as die Platinum wenner van seuns 0/11 en Jaco…

Worcester Primary School Under Water Hockey win Gold

Kayden Schroeder (Gr 7) & Brevin Maree (Gr 6) participated at the Junior National Underwater Hockey Tournament at Port Elizabeth this past weekend. They represented the Boland U/13 team. They…