)
Primêre Skool Worcester Paarl Gimnasium atletiekbyeenkoms

Primêre Skool Worcester het aan die Paarl Gimnasium se Skadu van die Berg Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het weggestap met heelwat medaljes en hulle wen 5 uit 8 van die…

25 Atlete van Primêre Skool Worcester na Bolandkampioenskappe

25 Van Primêre Skool Worcester se atlete kwalifiseer om Noord-Boland te verteenwoordig by die Bolandkampioenskappe. Hul 0/12 en 0/13 seuns is aangewys as Noord-Boland afloskampioene.

Primêre Skool Worcester Valentyns-byeenkoms atletiek

Primêre Skool Worcester het weereens puik presteer by die jaarlikse Valentynsbyeenkoms van De Villiersgraaf. Hul leëraflosspanne het ook goed vertoon met ‘n 2de plek vir die dogters en ‘n 1ste…

Primêre Skool Worcester Tennis

WPS het Saterdag, 23 Februarie deelgeneem aan ‘n toernooi vir 3de spanne (Worcester Primêr, Worcester-Oos en Worcester-Noord). Die meisies het by Worcester-Oos deelgeneem en die seuns by Worcester-Noord. Die dag…

St Andrew’s School for Girls rowing team excel at championships

The 2018/2019 Rowing Season ended on a phenomenal note with the St Andrew’s School for Girls rowing team taking second place overall at the South African School’s Rowing Championships this…

St Andrew’s School for Girls pupil excel at Swimming Championships

Tyla Campbell, a grade 9 pupil at St Andrew’s School for Girls, participated in the Gauteng Schools Swimming Championships held this past weekend in Pretoria. Tyla achieved top three and…

Hoërskool Upington Atletiek kook

Uppies se atletiek het vanjaar op ‘n prettige toon begin. ‘n Heerlike middag-byeenkoms is gehou waar elke atleet 5 items moes doen om aan die aand se waatlemoenfees deel te…

Hoërskool Upington Skaak

Tydens ‘n ZF Mcgawu streekstoernooi gehou vir skaak te Simbruner Primêre Skool, het twee van Uppies se graad 10 dogters deelgeneem. Dit was hulle eerste toernooi en hulle het teen…

Hoërskool Noord-Kaap atlete SA Atletiekkampioenskappe

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete is gereed vir die SA’s. Die volgende atlete is gekeur om by die SA’s in Port Elizabeth deel te neem vanaf 21 tot 23 Maart:…

Hoërskool Nelspruit se Nina van Eeden sing nou as NinaVé

NinaVé, oftewel Nina van Eeden, Gr 12 leerder aan Hoërskool Nelspruit, is ‘n meisie met baie groot drome. Hierdie Uitvoerende kunste leerder mik na Dallas – verwys na die berig op…

Groen-klub van Hoërskool Strand steek hand uit

Sit hand by vir die omgewing – O’Dine Lategan Die Groen-klub van Hoërskool Strand het tydens die eerste kwartaal by verskeie geleenthede hand uitgesteek om ’n verskil aan die omgewing…

Laerskool Mooirivier Noordwes Laerskole swemkampioen

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se swemspan het op 1 en 2 Februarie aan die Noordwes Laerskole swemkampioenskap by die Dam Oord deelgeneem en gewen. Die skool het in 2015 laas…

Hoërskool Punt Just Property Starganza 2019

Baie geluk aan Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand! Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik…

Hoërskool Punt Krieket vs Hoërskool Oudtshoorn

Die afgelope naweek het Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15- en o/19-krieketspanne teen die Struisies te staan gekom. Die eerstespan het tuis gespeel en eerste gekolf. Punt boul Struisies uit…

Hoërskool Punt 1ste Dogters-hokkiespan presteer

Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste Dogtershokkiespan het gewys wie is “baas”, toe hulle al hul wedstryde wen! Punt se 1ste dogtershokkiespan het die afgelope naweek, tydens die Loeriefees te…

Hoërskool Punt o/15A rugby

Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/15A-rugbyspan het die seisoen op ‘n hoë noot afgeskop. Baie geluk aan die span wat Hoërskool Wittedrift van Plettenbergbaai tydens hul jaarlikse Loeriefees 28-3 gewen…

Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Punt van Mosselbaai het Saterdag, 2 Maart teen Hoërskool Bredasdorp in Mosselbaai kragte gemeet. Die uitslae is as volg (Punt tellings eerste): o/14A 17 – 6 o/14B 5 –…

Hoërskool Punt Gholf

Mnr. Gustav Steinhöbel, personeellid van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is verkies as voorsitter van Eden Skole Gholf-unie. Foto: Mnr. Gustav Steinhöbel

Hoërskool Strand se rugbygroep ontvang hul truie

25 Februarie was ‘n spesiale geleentheid waar Hoërskool Strand se rugbygroep van 23 spelers hul eerstespan rugbytruie vir die 2019-seisoen ontvang het. Die trots van elke seun en hul ouers…

Laerskool Mooirivier atlete presteer op NW-Atletiekkampioenskap

Die Noordwes Atletiekkampioenskap het op Vrydag, 1 Februarie, op die Puk McArthur Stadion plaasgevind. Die Tokkies van Potchefstroom het weereens hulle beste gelewer en verskeie Noordwes-kampioene opgelewer. 1ste Plekke is…

EHS presteer by Interprovinsiale skietkompetisie

Die afgelope naweek, vanaf 1 tot 3 Maart, het vyf van die Errie-skuts aan die jaarlikse interprovinsiale skietkompetisie in Vryheid deelgeneem. Hierdie kompetisie vind elke jaar tussen Mpumalanga en Kwazulu…

EHS Jeugskou-leerders groei van krag tot krag

Vanjaar het Hoërskool Ermelo se jeugskou vlam gevat en was sommer reeds met die eerste skou aan die brand. Die eerste skou is aangebied deur Morgenzon Landbou Akademie op Woensdag…

Hoërskool Ermelo besoek PANNAR

Op Woensdag 27 Februarie het die ERRIES se graad 11-landbouleerders, as toekomstige voedselvoorsieners, die Pannar-boeredag by Delmas bygewoon. Die kwartaaltema van dié leerders van Hoërskool Ermelo is mielieproduksie, daarom het…

Erries skitter op veld en baan in Bethlehem

Hoërskool Ermelo het 2 Maart teen Hoërskole Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in Bethlehem. EHS het voorwaar hul man gestaan en pragtige sport gespeel. Die netbal se…

Hoërskool Noord-Kaap by Provinsiale atletiekbyeenkoms

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete het meegeding in die Noord-Kaap Provinsiale atletiekbyeenkoms te Upington. 11 Atlete het deelgeneem en 15 medaljes is gewen waarvan 9 goud. Romeo van Wyk…

Hoërskool Noord-Kaap skitter by Fichardtpark Sportdag

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se sportspanne het die naweek van 2 – 3 Maart baie goed presteer by die Fichardtpark Sportdag. Hier volg die uitslae : HNK Rugby: HNK 0/14A…

St Andrew’s School for Girls learner excel at invitational Grand Prix 2 Swimming Gala

Kerryn Herbst, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, participated in the 2019 invitational Grand Prix 2 Swimming Gala in Stellenbosch. Her results were as…

St Andrew’s School for Girls learner competed in 2 International Tennis Federation Tournaments

Congratulations to Tanika Panaino, a grade 12 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has competed in two International Tennis Federation Tournaments and finished in the top…

St Andrew’s School for Girls learner selected for the SA Maccabi Tennis Team

Congratulations to Aimee Caplan, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, on her selection for the South African Maccabi Tennis Team that will compete in…

Laerskool Outeniqua Gr 7’s is kelners

Die gr 7’s van Laerskool Outeniqua het die kans gekry om as kelners te werk by die Geronimo Spur. Dit was ‘n suksesvolle aand vol opwinding. Hulle het vinnig geleer…

Laerskool Outeniqua Gr 5 leerders woon buitelugopvoedingkamp by

Die Gr 5-leerders van Laerskool Outeniqua van George het verlede week ‘n buitelugopvoedingkamp bygewoon by De Hoek, Oudtshoorn. Die leerders het aandagtig gekyk na ‘n lewensreddingsles deur ER24. Hulle is…

Laerskool Outeniqua atlete skitter by Wes-Kaap Kampioenskappe

Baie geluk aan Daniël, Rowan en Zac van Laerskool Outeniqua wat tydens die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms puik gevaar het: Daniel van Zyl (1ste in 1200m seuns 0/11); Rowan Mafutu (1ste in…

Laerskool Outeniqua atlete na Wes-Kaap Kampioenskappe

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul atlete wat Eden verteenwoordig het by die Wes-Kaap kampioenskappe in die Paarl. Agter vlnr: Rowan Mafutu, Aya Dada, Migail Barnard, Anika…

Jo Black en vriende 20 Maart 2019

Kaartjies is te koop by West End Superspar in Nelspruit of op quicket. https://www.quicket.co.za/events/67040-in-afrikaans-jo-black/#/

Ligbron neem deel aan eerste pryskiet-kompetisie vir 2019

Die Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag en Vrydag, 21 en 22 Februarie aan die Prysskiet 1 kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het. Die Liggies…

Ligbron word vereer tydens Circuit Msukaliga 1 Prysuitdeling

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is tydens die Circuit Msukaligwa 1 Prysuitdeling vereer vir 2018 se matriekuitslae. Ligbron het ‘n sertifikaat en trofee ontvang vir die beste presterende skool…

Ligbron en Tuine sê mekaar die stryd aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo,het die Superreeks afgeskop met die eerste wedstryde van die seisoen op Saterdag, 2 Maart, by Hoërskool Tuine in Pretoria. Die Liggies het ‘n besondere…

Shaen and Claudia – Running to Victory

St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg’s pupils, Shaen MacDevette (Grade 12) and Claudia Freese (Grade 11) took part in the Witness Maritzburg City Marathon on Sunday, 24 February. Shaen finished 1st…

Georgia and Kate – St John’s D.S.G. Tennis Stars

St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, is very proud of their two tennis stars, Georgia Mackay (Grade 5) and Kate Bekker (Grade 7) who were selected to represent the KZN Midlands…

Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen

Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen: o/10A Nellies wen 6 – 5 o/10B Nellies wen 7 – 1 o/11A Nellies verloor 3 – 10 o/11B Nellies wen 8 – 6 o/12A…

Laerskool Nelspruit Media-Sportnaweek

Tydens die Media-Sportnaweek in Nelspruit het die volgende skole deelgeneem: – Laerskool Nelspruit, Laerskool Witrivier, Laerskool CR Swart van Middelburg, Laerskool Kruinpark van Secunda, Laerskool Middelburg en Laerskool Tzaneen. Foto…

Grenville High School excel in athletics

Congratulations to Rorisang Molepo from Grenville High School in Rustenburg, who participated at the North West Provincial Athletic Meeting in Potchefstroom over the weekend. She took part in the u/19…

Hoërskool Strand lootjievorms

Hoërskool Strand het onlangs ‘n lootjie-verkoop-poging gehad om geld in te samel vir die hokkiespelers wat gedurende die vakansie aan verskeie toernooi gaan deelneem, onder andere die Fairmont Easter Festival,…

Rocking Future Loopbaan-expo 2019 by Hoërskool Strand

Vrydag, 28 Februarie, het die Rocking Future groep Hoërskool Strand se gr.12 leerders gehelp om hul loopbaankennis en loopbaanopsies te verbreed. Hierdie interaktiewe loopbaanexpo stel tersiêre instansies op ‘n kreatiewe…

HOËRSKOOL STRAND HOKKIEKLINIEK VIR LOCHNERHOF O/9 EN O10

Op Vrydagmiddag,1 Maart, het Hoërskool Strand ‘n kliniek vir Lochnerhof se o.9 en o.10-spelers aangebied. Die afrigters en eerstespanspelers van Hoërskool Strand het die jong hokkiespelers touwys gemaak. Elke sessie…

Glenwood High Chess tour to Bloemfontein

There were a number of first timers from Glenwood High School from Durban on the tour and juniors. An excellent opportunity to earn great experience before the league starts next term.…

Tygerberg High School Athletics

The following athletes from Tygerberg have been selected to represent the Northern Zone at the Western Province Championship on 1 & 2 March at the Parow Athletics Track. Jordan Burgess,…

Laerskool Newton netbal presteer

Laerskool Newton van Kimberley se o/13A Netbalspan sorg vir goeie uitslae. O/13 A Netbal DHS Toernooi resultate: NPS 13 – ODV 13 NPS 33 – Douglas 2 NPS 31 –…

Laerskool Newton o/11 rugbyspan skop seisoen puik af

Newton o /11A rugbyspan begin die rugbyseisoen op ‘n hoogtepunt !!! Eureka 5 – Newton 10 Oranje Noord 5 – Newton 5 Staats 5 – Newton 35 Stephanus Roos 15…