)

Hoërskool Noord-Kaap by Provinsiale atletiekbyeenkoms

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete het meegeding in die Noord-Kaap Provinsiale atletiekbyeenkoms te Upington. 11 Atlete het deelgeneem en 15 medaljes is gewen waarvan 9 goud.

Romeo van Wyk S/19 200m – Goud
Jacquin van Wyk S/19 200m – Silwer en 100m – Goud
Keanan van Wyk S/17 Hoogspring – Goud
Elric Kok S/17 Verspring – Silwer
Keante Pienaar S/15 200m Silwer, 100m – Goud
Thuto Montshiwa S/19 110m Hekkies – Goud en Verspring – Goud
Tristen Pinetown D/17 200m – Goud en 100m – Silwer
Keletso Seoposengwe S/17 100m – Goud
Omphile Leepile D/15 verspring – Silwer

Marilee Hannekom reeds gekwalifiseer vir SA’s

Foto bo: Romeo van Wyk ste en Jacquin van Wyk 2de

Romeo van Wyk
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal