)

You are sponsoring

Hoërskool Noord-Kaap by Provinsiale atletiekbyeenkoms

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete het meegeding in die Noord-Kaap Provinsiale atletiekbyeenkoms te Upington. 11 Atlete het deelgeneem en 15 medaljes is gewen waarvan 9 goud. Romeo van Wyk…