)
Erries Lourierfunksie – Graad 12’s ontvang erkenning

Erries Lourierfunksie. Op Vrydag 25 Oktober het Hoërskool Ermelo die jaarlikse graad 12-Lourierfunksie op ‘n spoggerige en glansryke wyse gehou. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n prys ontvang het.…

Amashova-fietswedren – Hoërskool Ermelo vaar uitstekend

Amashova-fietswedren. Christiaan Wege, graad 11 EHS-leerder, en Luzaan Durand, graad 10-leerder van EHS, het op Sondag 24 Oktober aan die uitdagende Amashova 80 km fietswedren in Durban deelgeneemen. Dié wedren…

Mpumalanga Skole-atletiek – Erries presteer tydens atletiekbyeenkoms

Mpumalanga Skole-atletiek. Hoërskool Ermelo het op Vrydag 22 Oktober aan die Mpumalanga Skole-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie byeenkoms is gehou te HTS Middelburg. Tydens hierdie byeenkoms het Erries uitsonderlik presteer. Die volgende…

Mpumalanga Mamba-span – Anra Mentz gekies vir Elite Hockey Team

Mpumalanga Mamba-span. Hoërskool Ermelo is besonder trots op oud-Errie en onderwyser by die EHS, Anra Mentz, wat gekies is vir die Elite Challenge Team van 2021 se Mpumalanga Mambas binnenshuise-hokkiespan.…

Gert Sibande Netbal – Drie spanne van Hoërskool Ermelo in liga wedstryde

Gert Sibande Netbal. Drie van Hoërskool Ermelo se Fast Five-netbalspanne het Donderdag, 21 Oktober, aan vanjaar se ligawedstryde te Standerton deelgeneem. Die dogters het hierdie formaat van netbal terdeë geniet…

Mnr en Mej NHS – Hoërskool Nelspruit geleentheid Alice in Wonderland

Mnr en Mej NHS. Hoërskool Nelspruit se kultuurweek het Maandagaand, 19 Oktober, op ‘n hoë noot met die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS-kompetisie begin. Twintig deelnemers het om dié gesogte…

SALA Nationals – Erries achieve exceptional results

SALA Nationals. Ermelo High School is extremely proud of four EHS-learners who participated and excelled during the national final round of the SALA public speaking competition. Leandri Viviers achieved a…

Western Mounted Games Erries – Pryse ingeryg by kompetisies

Western Mounted Games Erries. Die Western Mounted Games het vanaf 3 tot 6 Oktober in Parys plaasgevind. Hoërskool Ermelo se ruiters het uitstekend gevaar. Die Erries het die volgende prestasies…

Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe

Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…

Musiekblyspel – EHS betower gehoor

Musiekblyspel. In die geskiedenis van Erries was daar nog nooit ‘n musiekblyspel aangebied met soveel uitdagings nie. Die tema van die Musiekblyspel was “The girl in the pink pajamas”. Covid-19…

Erries ontvang Streepbaadjies – Graad 11’s baie trots

Erries ontvang Streepbaadjies. Op Maandag, 18 Oktober, is die gebruiklike streepbaadjies van Hoërskool Ermelo aan volgende jaar se graad 12-leerders oorhandig. Hierdie is een van die Erries se mooiste tradisies.…

7’s Rugby – EHS vaar uitstekend tydens Eldoraigne-toernooi

7’s Rugby. Vrydag 15 Oktober het Hoërskool Ermelo se o/15A-7’s rugbyspan aan Die Wilgers hoërskool se 7’s rugby toernooi deelgeneem. Erries het goed gevaar en eindig algeheel derde. Die rugby…

SA Boerperd Kampioenskap – Errie-ruiters presteer

SA Boerperd-kampioenskap. Hoërskool Ermelo is deur twee ruiters by die SA Boerperd-kampioenskap verteenwoordig. Die kampioenskap het plaasgevind vanaf 13 tot 16 Oktober in Parys by die Afridome. Erries het skoonskip…

Stelwerk-kompetisie – Hoërskool Ermelo skitter

Stelwerk-kompetisie. Die beoordelaars van die jaarlikse Beeld-skryfkompetisie waaraan die Erries elke jaar deelneem, se menings was dat vanjaar se inskrywings ‘n leesfees was. Leerders het moeilike onderwerpe in die stelwerk-kompetisie sensitief…

Errie Krieket – Rian Barnard van EHS in Mpumalanga-krieketspan

Errie Krieket. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rian Barnard, graad 10-leerder van EHS. Rian is gekies vir die seuns o/16 provinsiale-krieketspan, Mpumalanga Rhinos. Die proewe het op 9 Oktober…

Speeltoneel – Errie gekies vir kortfilm

Speeltoneel – Talita Janse van Rensburg is ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het ingeskryf vir 2021 se Speeltoneel met ‘n gedig wat sy voorgedra het. Na aanleiding van…

Krieket EHS – Hoërskool Ermelo wen Oosterland op krieketveld

Krieket EHS. Op Saterdag 16 Oktober het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen Hoërskool Oosterland op die Erries se tuisveld te staan gekom.  EHS het die loot gewen en besluit om…

SAWMGA Nasionale Kampioenskap – Melissa Olivier, EHS, verkies vir SA span

SAWMGA Nasionale Kampioenskap. Tydens die SAWMGA (South African Western Mounted Games) se nasionale kampioenskap is Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, verkies tot die SAEF (South African Equestrian Federation) junior…

Landboubestuur -Errie leerders baat by landbou prakties

Landboubestuur. Hoërskool Ermelo se graad 10- en graad 11-Landboubestuur leerders het hulle jaarlikse praktiese assessering gedoen. Hulle het dit gedoen by mnr Gerrie Jansen van Rensburg van Nooitverwag Beefmasters. Die…

Mpumalanga Rugby – EHS-rugbyspelers verteenwoordig Mpumalanga

Mpumalanga Rugby. Hoërskool Ermelo is met reg trots op Arend Fourie, Tiaan Grobler, Armand du Preez en Ingus Ferreira. Hierdie vier manne het Mpumalanga Rugby op die veld verteenwoordig. Arend…

Krieketakademie – EHS Krieketakademie laerskool-toernooi

Krieketakademie. Op 7 en 8 Oktober het Johan van der Wath-krieketakademie ‘n toernooi aangebied op Hoërskool Ermelo se terrein by die nuwe krieketnette. Die krieketnette is geborg deur Discovery. Die…

Computer Olympiad-Erries Excel during the annual IITPSA

Computer Olympiad. Ermelo High School is extremely proud of five of the Erries who achieved exceptional results. They attended the annual Institute of Information Technology Professionals South Africa (IITPSA) Computer…

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo O.15 Krieket vaar briljant

EHS krieket. Erries se /15A-krieketspan het Maandag, 12 Oktober, te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Hoërskool Ermelo kolf eerste en teken 158 lopies aan vir 6 in die toegelate…

Matrieks – Laaste saal-opening vir Hoërskool Nelspruit klas van 2021

Matrieks. Hoërskool Nelspruit se matrieks van 2021 het Maandag, 11 Oktober, die laaste saalopening van hulle hoërskoolloopbaan bygewoon. Na afloop van die opening het die leerders en onderwysers ‘n erewag…

Matriekafskeid Ligbron Akademie – Ligbron vier stylvolle Matriekafskeid

Matriekafskeid Ligbron Akademie. Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het ‘n matriekafskeid vir hul matrieks aangebied wat hulle vir altyd sal bybly. Geniet die pragtige foto’s. Foto’s verskaf Lees meer…

Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag

Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…

Hoërskool Ermelo Matriekafskeid – Erries se Matriekafskeid

Hoërskool Ermelo Matriekafskeid. Hoërskool Ermelo het hul matriekafskeid met swier gevier. Uitgevat in hul beste uitrustings het die matrieks by die glansgeleentheid opgedaag. Die dekor het weereens getuig van ware…

Matriekafskeid Hoërskool Nelspruit – matrikulante mooi in rooi

Matriekafskeid Hoërskool Nelspruit. Rooi motors, rooi dasse en rooi rokke…Hierdie matrikulante van Hoërskool Nelspruit was mooi getooi in rooi tydens hul matriekafskeid van 2021! Lees meer oor Nellies: https://schoolsthatrock.co.za https://nellieshs.co.za

Erries Krieket ligawedstryd – EHS o/15-krieket klop Ligbron

Erries Krieket ligawedstryd. Op Dinsdag 28 September het Erries se o/15A-krieketspan weer kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in nog ‘n krieket ligawedstryd. Hoërskool Ermelo het eerste gekolf en…

Vriendskaplike rugby wedstryde – Erries seëvier teen Hoërskool Delmas

Vriendskaplike rugby wedstryde. Op Donderdag 23 September het twee van die Erries se rugbyspanne teen Hoërskool Delmas vriendskaplike rygby wedstryde gespeel. Beide die o/17A- en o/17B-Erriespanne wen oortuigend met 42-12…

Mpumalanga Skole-Gholf – EHS presteer by finale proewe

Mpumalanga Skole-Gholf. Drie Errie-gholfers het op Maandag , 20 September, aan die finale rondte van die Mpumalanga skole-gholf proewe deelgeneem. Die proewe is by die Volksrust Gholfklub aangebied.  Die drie…

Hoërskool Ermelo Krieket – EHS vs Hoërskool Generaal Hertzog

Hoërskool Ermelo Krieket. Errie-krieket laat paaltjies kantel. Hoërskool Ermelo Krieket se eerstespankrieket het op Donderdag, 23 September, kragte gemeet teen Hoërskool Generaal Hertzog van Witbank op die Erries se tuisveld. …

Con Spirito Debatfinaal – Agt Erries dring deur na die Nasionale Finaal

Con Spirito Debatfinaal. Op Woensdag 22 September het 12 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die streeksuitdunne van die Con Spirito Debatkompetisie. Dit is vanjaar vir die eerste maal aangebied…

MPU-krieketproewe – Rian en Adam Barnard

MPU-krieketproewe. EHS is besonder trots op Rian en Adam Barnard. Dié tweeling, wat deel is van die Hoërskool Ermelo Johan van der Wath krieket-akademie, is gekies om deel te neem…

Mpumalanga kunskompetisie – Errie kunsleerders vaar uitstekend

Mpumalanga kunskompetisie. Jaarliks neem die Erries deel aan die Mpumalanga-kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word. Elke jaar word ‘n gegewe tema verwerk tot ‘n produk wat ‘n…

Erries “Poort”-bundel – Zara Büchling en Isabelle Burgers skryfstukke

Erries “Poort”-bundel. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Zara Büchling en Isabelle Burgers, se skryfstukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns. Leerders…

FAK-Con Spirito-skryfkompetisie – Sukses vloei uit Errie-skrywers se penne

FAK-Con Spirito-skryfkompetisie. Hoërskool Ermelo is trots op die kreatiewe skryfwerk van verskeie leerders wat uitstekend presteer het in onderskeie kompetisies: Die volgende Erries het elk ‘n derde plek verower in…

Mej Huis Maré gekroon – Hoërskool Nelspruit Mej Huis Maré-titel oorhandig

Mej Huis Maré gekroon. Poela Pretorius (Mej. Huis Maré 2019) van Hoërskool Nelspruit, het Donderdagaand, 16 September, die geleentheid gekry om die Mej. Huis Maré-titel te oorhandig aan haar opvolger.…

Mpumalanga Sunbirds Netbal – NHS Netbalster Skitter

Mpumalanga Sunbirds Netbal. Hoërskool Nelspruit se Juffrou Maryke Coetzee het vanaf 5-12 September die klaskamer verruil vir die netbalbaan. Me. Coetzee het die provinsiale span, die Mpumalanga Sunbirds, verteenwoordig by…

Cross Country SA Championship – Bongmusa Vilakazi excells

Cross Country SA Championship. One of the top athletes from Ermelo High School, Bongmusa Vilakazi, participated at the South African Cross Country Championship for club cross country. This event took…

South African Equestrian Federation – Melissa Olivier in SA Span

South African Equestrian Federation. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Melissa Olivier, graad 9-leerder van EHS, wat gekies is vir die SAEF (South African Equestrian Federation) se meisies-juniorspan. Sy neem…

SALA Public Speaking – Four Erries in the National Final Round

SALA Public Speaking. Hoërskool Ermelo is extremely proud of four Erries, Leandri Viviers, Zanéke Ludick Raees Tikly and Nqobile Zwane who will be participating in the National Final Round of…

Tiaan Grobler Hoërskool Ermelo – Schools That Rock gesels met Tiaan

Tiaan Grobler Hoërskool Ermelo. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Tiaan Grobler, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Ermelo. Hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Carla Ferreira Hoërskool Ermelo – Schools That Rock gesels met Carla

Carla Ferreira Hoërskool Ermelo. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Carla Ferreira, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Ermelo. Hoe sien jy jou rol as hoofleier…