)

Mej Huis Maré gekroon – Hoërskool Nelspruit Mej Huis Maré-titel oorhandig

Mej Huis Maré gekroon. Poela Pretorius (Mej. Huis Maré 2019) van Hoërskool Nelspruit, het Donderdagaand, 16 September, die geleentheid gekry om die Mej. Huis Maré-titel te oorhandig aan haar opvolger. Hierdie spesiale geleentheid is by die kultuursentrum aangebied en die dames van Huis Maré is vermaak deur die deelnemers en ‘n spesiale optrede deur die driemanskap Neelsie van Dyk, Conrad Joubert en Thando Nkosi.

Die tien pragtige deelnemers het die loopplank trotseer in uitrustings van herwinbare materiaal. Daarna met ‘n uitbeelding van hoe hul voornemende kêrel moet lyk en toe in ‘n deftige aandrokkie.

Amoré Lindeque het die beoordelaars se harte gesteel met haar sprankelende persoonlikheid, innerlike en uiterlike skoonheid en kreatiwiteit. Sy is onder luide toejuiging gekroon as Mej. Huis Mare van 2021!

Die eerste prinses is Lea Brummer en die tweede prinses is Kyla Oosthuizen. 

Lees meer oor Hoërskool Nelspruit:

https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal