)

FAK-Con Spirito-skryfkompetisie – Sukses vloei uit Errie-skrywers se penne

FAK-Con Spirito-skryfkompetisie. Hoërskool Ermelo is trots op die kreatiewe skryfwerk van verskeie leerders wat uitstekend presteer het in onderskeie kompetisies:

Die volgende Erries het elk ‘n derde plek verower in die FAK-Con Spirito-skryfkompetisie: Mariska van Biljon, graad 10, met haar opstel “Alles was net ‘n droom”, Zané du Plessis, graad 10, met haar opstel “Tussen mense, dog alleen” en Anke Kruger, graad 12, met haar gedig “Die geveg”. Al drie dié leerders ontvang kontantpryse.

Anke Kruger en Hugh Thompson, beide graad 12-leerders, het ingeskryf vir die FAK-ekspo se poësie-afdeling en goeie uitslae behaal: Anke behaal 82% vir haar gedig “Die dromer” en Hugh behaal 80% vir sy gedig “Wegloopkind”.

Baie geluk, Erries. Dit is mooi en besondere talent.

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal