Midstream Atletiekbyeenkoms – voorbereiding vir EHS van Interhoër
Midstream Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo se atlete het Vrydag, 11 Februarie, te Hoërskool Midstream deelgeneem aan die Midstream College, Olifantsfontein, Atletiekbyeenkoms. Deelnemende skole was Midstream College, Hoërskool Alberton, Hoërskool Overkruin en Curro…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Hoor en doen/ Hearing and obeying Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za
Xanthé fondsinsamelingsprojek – Jeandré Krafft se droom bewaarheid
Xanthé fondsinsamelingsprojek. Jeandré Krafft, graad 10 by Hoërskool Nelspruit, se droom om beter te kan sien, is tydens ‘n onlangse saalopening bewaarheid. Hy het ‘n baie spesiale bril van mnr.…
Hoërskool Nelspruit – NHS groet adjunkhoof
Hoërskool Nelspruit. “Kollegas, dankie vir ‘n wonderlike 17-jaar wat ons hier by Hoërskool Nelspruit gehad het. Dit was vir ons ‘n voorreg!” Menige trane het gevloei toe mnr. Willie van…
Atletiek – Hoërskool Ermelo atlete by Rob Ferreira Atletiekbyeenkoms
Atletiek – Hoërskool Ermelo het op 4 Februarie die langpad aangepak na Witrivier. Errie se atlete het gaan deelgeneem aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira. Vandat die…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The letter to Philadelphia/ Die boodskap aan Filadelfia
Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit
Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra. Skole soos Afrikaans Hoër Seuns,…
Erries Tennis – Hoërskool Ermelo presteer by ATKV Buffelspoort Toernooi
Erries Tennis. Hoërskool Ermelo is baie trots op hul eerste tennisspan (seuns) met hul uitstekende prestasies behaal tydens die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Die Erries span bestaan uit: Christiaan Wege, Tobie…
Atletiek – HNS se Ashley Erasmus verpletter rekords!
Atletiek: Hoërskool Nelspruit leerder, Ashley Erasmus, het tydens die jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms nasionale en internasionale rekords verpletter!! NHS se jaarlikse vriendskaplike atletiek byeenkoms is op Saterdag 29 Januarie aangebied. Hierdie…
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16 – Gedagte vir die week
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16. Jesus Seën die Kindertjies. Jesus Blesses Little Children.
Top student vereer – Hoërskool Ermelo 2021 student vereer
Top student vereer. Hoërskool Ermelo se top-presteerdeer vir 2021, Leandri Viviers, is by die jaarlikse Mpumalanga Departement van Onderwys se Prysuitdeling vereer. Sy is een van die Top 10 studente…
Erries Atlete – Atlete opgewonde om terug te wees op atletiekbaan
Erries Atlete – Atlete van Hoërskool Ermelo, in Ermelo is opgewonde om terug te wees op die atletiekbaan. Na twee jaar se Covid-19 het dit al wat ‘n sport is…
EHS Akademie – Hoërskool Ermelo beloon harde werk
EHS Akademie. EHS se Akademiese Prysuitdeling het Maandag, 24 Januarie plaasgevind. Leerders is met sertifikate, halfkleure, erekleure en medaljes beloon. Enkele hoogtepunte van die aand was: Hoëveld Tribune WT vir…
Tennis – Hoërskool Ermelo tennisspelers by Mpumalanga-proewe
Tennis. Drie talentvolle Errie-tennisspelers het op Vrydag en Saterdag 21-22 Januarie aan die Mpumalanga Tennis proewe te Middelburg deelgeneem. Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard het die Erries se…
Hoërskool Ermelo – Erries verwelkom nuwe personeel
Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo begin 2022 met vyf nuwe toevoegings tot die personeel. Die Natuurwetenskappe-departement is geseënd met die toevoegings van Mnr. Xavier de Jager (asook Lewensoriëntering). Me. U-Vande Nortje…
Atletiek NHS – Hoërskool Nelspruit interhuisbyeenkoms
Atletiek NHS. NHS-atlete is oorgehaal vir puik prestasies! As die indrukwekkende uitslae van Hoërskool Nelspruit se jaarlikse atletiek interhuisbyeenkoms enigsins ‘n aanduiding gee van wat verderaan vanjaar van die skool…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Stuur U lig en U waarheid. A prayer in times of trouble.
Erries Graad 12 uitslae – Hoërskool Ermelo matrieks dankbaar
Erries Graad 12 uitslae. Die Erries is met opgewonde harte dankbaar oor die 2021-matriekuitslae wat na lang afwagting bekend gemaak is op Vrydag, 21 Januarie 2022. Hoërskool Ermelo se slaagsyfer…
Graad Een 2022- Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Miné Schilling, by die “groot skool”. Sy begin vandag, 12 Januarie haar skoolopleiding by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Miné se ouers is Rhyno…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Cara Swanepoel by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Geniet jou skoolloopbaan Cara. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kaylee Orton by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga. Geniet jou skoolloopbaan, Kaylee. Mag jy baie…
Graad 12 – ‘n Boodskap aan al die 2022 Matrieks
Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees.…
Grade 12 – A message to all Matrics for 2022
Grade 12. A new year means a new chapter – the last year of you school career. Schools That Rock trust that 2022 will be an incredible part of your…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Jesaja 43:18,19/ Isaiah 43:18,19 https://schoolsthatrock.co.za
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Psalms 116:12,13/ Psalm 116:12,13 Read more: https://schoolsthatrock.co.za
Lukas 1: 26-32 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Lukas 1: 26-32/ Luke 1: 26-32. Die geboorte van Jesus aangekondig/ The Birth of Jesus Foretold
Neem met jou dié week/ Take with you this week
Gedagte/Thought. Bid vir wysheid/ Faith and Endurance
Kersboodskap – Vanuit die EHS-hoof se kantoor
Kersboodskap. Met ‘n terugblik op 2021, kan ‘n mens nie anders as om weereens dankbaar re wees vir ‘n geseënde jaar nie. 2021 was gevul met dít waarvoor die Erries…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Malachi 4:2. The Day of Judgement/ Die son van redding sal skyn
Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Nelspruit wen weer
Wiskunde Olimpiade. Nellies het weer die SA Wiskunde Olimpiade gewen. Hoërskool Nelspruit is as die wenners van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir 2021 aangewys. NHS het dié olimpiade…
Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit
Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Wees ‘n dienaar/ Suffering and service
EHS plant bome – Hoërskool Ermelo het groen harte én groen vingers
EHS plant bome. Die Errieraad het die wonderlike voorreg gehad om onlangs ‘n laning bome te plant op EHS se terrein. Dit is onder andere om die bome wat verwyder…
Eerste Wêreldoorlog – Erries vier Herdenkingsdag met kranslegging
Eerste Wêreldoorlog. Op Sondag, 14 November, het die jaarlikse Herdenkingsdag se diens en parade by die Moth-perseel in Ermelo plaasgevind. Hierdie dag word wêreldwyd gedenk op die naaste Sondag aan…
Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars
Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…
‘Indoor’ Hokkie – Erries in Mpumalanga-‘Indoor’ Hokkiespan
‘Indoor’ Hokkie. Hoërskool Ermelo is baie trots op Deidre en Kayla van der Meyden, graad 11-leerders van EHS, wat gekies is vir die o/18 Mpumalanga (Indoor/binnenshuise) Hokkie A-span (Black Mambas).…
EHS Rugby – Hoërskool Ermelo kuieraand lok bekendes
EHS Rugby. Op Saterdag, 23 Oktober, het die Erries ‘n glansryke rugby-kuieraand te Perdekraal aangebied. Blitzbok-legendes, Impi Visser en Phillip Snyman, was die eregaste van die EHS Rugby aand. Die…
Sewes Rugby – EHS bied suksesvolle Impi Visser 7’s-dag aan
Sewes Rugby. Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 23 Oktober, die eerste amptelike Impi Visser 7’s-toernooi aangebied. Rugby en die liefde vir skolesport het geseëvier! 28 Spanne het aan die sewes…
SHS Koor – Hoërskool Standerton koor “Herders op die ope velde”
SHS Koor. Die #bakgat koor van Hoërskool Standerton nooi hul gemeenskap uit om deel te word van hul Geseënd genoeg om te gee projek! Luister gerus na SHS leerders se…
Psalms 16/ Psalm 16 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Psalms 16/ Psalm 16
Erries Krieket – Hoërskool Ermelo 1ste krieketspan vs HTS Witbank
Erries Krieket. Op Saterdag, 23 Oktober, het Hoërskool Ermelo se eerstespan-krieketseuns teen HTS Witbank te staan gekom. Die besoekers het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. In uiters…
Debatkompetisie – Hoërskool Ermelo presteer nasionaal
Debatkompetisie. Op Vrydag, 22 Oktober, het die Con Spirito Debatkompetisie se nasionale semifinaal plaasgevind. Die kompetisie is by Hoërskool Marais Viljoen in Alberton aangebied. Die deelnemende skole was as volg:…
Oppie-Tong-Af Finaal – EHS se Zanéke Ludick behaal ‘n 1ste plek
Oppie-Tong-Af Finaal. Die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal het vanjaar aanlyn plaasgevind van 14-21 Oktober. Hoërskool Ermelo is dankbaar en bevoorreg dat vyf van hul leerders na die Oppie-Tong-Af…









