Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kaylee Orton by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga.
Geniet jou skoolloopbaan, Kaylee. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Behou en bou.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za