)

Oppie-Tong-Af Finaal – EHS se Zanéke Ludick behaal ‘n 1ste plek

Oppie-Tong-Af Finaal. Die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal het vanjaar aanlyn plaasgevind van 14-21 Oktober. Hoërskool Ermelo is dankbaar en bevoorreg dat vyf van hul leerders na die Oppie-Tong-Af finaal deurgedring het. Die afdelings waarin die leerders meegeding het, was as volg: Chrizanne Joubert (graad nege: Afrikaans oorredende toespraak), Mienke Cloete (graad tien: Afrikaans oorredende toespraak), Zané du Plessis (gr. tien: Afrikaans onvoorbereide toespraak en die Goue Tong-afdeling), Raees Tikly (gr. 10: Engels motiverende toespraak) en Zanéke Ludick (gr. 10: Engels oorredende toespraak).

Tydens die Oppie-Tong-Af Finaal het al die Erries kwyt hul uitstekend van hul taak, maar dit is veral Zanéke Ludick wat spesiale vermelding verdien. Sy ding mee teen leerders van onder meer Eunice High School, Hoërskool Diamantveld, Midstream College, Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Wilgerivier.

Zanéke behaal ‘n nasionale eerste plek met haar Engelse oorredende toespraak “Outlaw Comprehensive Sexual Education in South Africa”.  

Hartlik geluk, Zanéke. Die Erries is baie trots op jou mooi prestasie.

Mag jy altyd die talent wat die Here jou gegee het tot Sy eer gebruik!

Lees meer oor Erries:

https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal