Wonderboom Tradisie. Met die aanbreek van die nasionale matriekeksamen is ‘n nuwe Wonderboom tradisie gebore.
‘n Kers sal voortaan in die skoolkantoor vir die matrieks aangesteek word, wanneer hulle aan die eindeksamen deelneem.
Wonnies dink aan elke Matrikulant van Hoërskool Wonderboom, asook aan al die ander matrieks oor die hele Suid-Afrika.
Baie sterkte!
Meer oor Hoërskool Wonderboom: https://schoolsthatrock.co.za