Wonnies Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se O.19A krieketspan het teen die O.19A krieketspan van Hoërskool Oos Moot gespeel.
Die uitslae was as volg:
Oos Moot O.19A teken in 20 boulbeurte 125 lopies en Wonderboom teken 127/2 aan. Wonderboom wen met 8 lopies.
Lees meer oor Wonderboom: