)

Hoërskool Ermelo – Erries verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Ermelo. Hoërskool Ermelo begin 2022 met vyf nuwe toevoegings tot die personeel.

Die Natuurwetenskappe-departement is geseënd met die toevoegings van Mnr. Xavier de Jager (asook Lewensoriëntering). Me. U-Vande Nortje bied ook Geskiedenis en Lewensoriëntering) en Me. Carina Verster (asook Lewensoriëntering).  By die Erries se uitstekende (x2) Taaldepartemente is daar elk ook een nuwe personeellid: Mnr. Ruben Fouché, Afrikaans, en Me. Elzebé van Eeden, Engels.

“Baie welkom aan die nuutste Erries. Mag die pad wat julle saam met EHS gaan loop, ‘n geseënde en vervullende pad wees.  Die Erries is opgewonde om die pad saam met julle te stap.”

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal