Kersboodskap. Met ān terugblik op 2021, kan ān mens nie anders as om weereens dankbaar re wees vir ān geseĆ«nde jaar nie.
2021 was gevul met dĆt waarvoor die Erries bekend is: mooi prestasies, suksesse op akademiese gebied, sportprestasies, ān musiekblyspel, geleenthede en mense wat vir mekaar omgee. Ons kan ook nie anders as om vir die Ermelo-gemeenskap dankie te sĆŖ nie ā nie slegs vir ondersteuning vanjaar nie, maar vir verbintenisse oor baie jare. Ons Beheerliggaam, Errie-ouers en personeel verdien ook ān spesiale word van dank.
Met die aanbreek van die einde van ān skooljaar, is dit vanselfsprekend om vir ān oomblik stil te staan en bewus te word van die wonder van Kersfees. Mag ons almal, soos die Wyse manne van ouds, na die Bron van Lig gelei word.
ān Gelukkige Kersfees vir almal. Mag die Vader elkeen opreg seĆ«n.
Errie-groete
SP Grobler
Skolenuus: