Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Cara Swanepoel by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga.
Geniet jou skoolloopbaan Cara. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Behou en Bou!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolnelspruit.co.za
Foto verskaf