)

Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Nelspruit wen weer

Wiskunde Olimpiade. Nellies het weer die SA Wiskunde Olimpiade gewen.

Hoërskool Nelspruit is as die wenners van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir 2021 aangewys. NHS het dié olimpiade in 2020 ook met trots gewen. Die kriteria wat vir die benoeming in ag geneem is, is die aantal deelnemers per skool wat aan die olimpiade deelgeneem het, die gemiddelde prestasie wat in elke rondte verwerf is en die hoeveelheid deelnemers wat na die volgende rondte deurgedring het.

Welgedaan, Nellies!

Meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal