Bloemfontein Children’s Choir – Presents beautiful new uniform
Bloemfontein Children’s Choir. The Bloemfontein Children’s Choir has embarked on a new and exciting road since 2020. The choir is launching its new formal uniform with the release of a…
JF Atletiekbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker skitter
JF Atletiekbyeenkoms. BHVS se atlete het geskitter tydens die Hoërskool Jim Fouché atletiekbyeenkoms. Voortrekker het weereens bewys hoekom hulle een van die beste atletiek-skole is. Dertien van Voortrekker se atlete…
Nasionale Musiekkompetisie – Dané van Graan van BVHS presteer
Nasionale Musiekkompetisie. Dané van Graan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het van 18 tot 22 Oktober aan die Atterbury Nasionale Musiekkompetisie in Pretoria deelgeneem. Sy het deurgedring tot die finale rondte.…
Akademiese prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark Graad 12
Akademiese prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark spog vanjaar weer met hul graad 12’s se akademiese prestasies tydens die graad 12-akademiese prysuitdeling. Die skool het die geleentheid gehad om met dié besonderse matrieks…
Tegniese kompetisie – BHVS presteer by Vrystaat provinsiale kompetisie
Tegniese kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Xander van Staden, Jona Brink en Philip Cronje wat deelgeneem het aan die Vrystaat Provinsiale Tegniese kompetisie wat plaasgevind het vanaf…
T20 Krieket – BVHS wys hul staal in krieket
T20 Krieket. Die eerste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal en Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein in die T20 Krieket. In Vrydag se…
Voortrekker Tennis – BHVS sluit op ‘n hoogtepunt af
Voortrekker Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennis het op ‘n hoogtepunt afgesluit. Die eerste seuns- en dogterspanne het die naweek na Natal getoer en teen verskeie prestige tennisskole in die…
Pro Twintig Krieket – Fichies krieketspan speel teen Wittes
Pro Twintig Krieket. Op Vrydag, 22 Oktober het Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan teen Hoërskool Witteberg se eerstespan aan ‘n Pro Twintig Krieket wedstryd deelgeneem. Die Fichie-span het eerste gekolf…
Oranje Hoofmeisie – Hoër Meisieskool Oranje Ané Janse van Vuuren
Oranje Hoofmeisie. By Oranje word gesê leerders is eenders, maar anders. Die hoofmeisie vir 2022 eggo daardie woorde.“By Oranje is elkeen uniek en kan jy wees wie jy is,” sê…
Sewes Rugbytoenooi – Fichies by Toernooi aangebied by Grey Kollege
Sewes Rugbytoenooi. Hoërskool Fichardtpark se o/15 en o/17 sewes rugbyspanne was die afgelope naweek, Saterdag, deel van ‘n sewestoernooi, waar skole van regoor die land deelgeneem het. Fichies se o/17…
VCSV Kringleiers – Hoërskool Fichardtpark gee opleiding
VCSV Kringleiers. Die nuwe VCSV Kringleiers van Hoërskool Fichardtpark vir 2022 het hierdie naweek opleiding ontvang. Die kringleiers is gereed vir 2022 en sien baie daarna uit om hul kringlede…
Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe
Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…
For our Matrics – Schools That Rock wishes you all the best
For our Matrics. We know that you gave your best during the past twelve years. We pray for all our matrics – we know that you are in Good Hands!
Matriekklas 2021 – Hoërskool Fichardtpark groet Graad 12’s
Matriekklas 2021. Op hierdie winderige dag in Bloemfontein het die matrieks van Hoërskool Fichardtpark finaal van hul almamater afskeid geneem. Die geleentheid was vol heimwee en trane, met die matrieks…
Dux leerder – Rianette Kemp Jim Fouché se Dux leerder 2021
Dux leerder. Rianette Kemp van Hoërskool Jim Fouché is aangewys as die Dux leerder van 2021. Sy het onderskeidings in al agt haar vakke met ‘n gemiddeld van 96,9%. Baie…
Einsteinklub – Hoërskool Fichardtpark hou ‘n robotika-sessie
Einsteinklub. Hoërskool Fichardtpark se het hierdie week ‘n robotika sessie gehou. Dit is aangebied deur met Nico van Creare Training Centre gehad. Wat is die Einsteinklub en waaruit bestaan dit?…
Long Distance Casting – Matthew de Bruin van Primêre Skool Naudéville
Long Distance Casting. Matthew de Bruin, Graad 1, van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het besluit om sy debuut te maak. Hy het op 2 Oktober, sonder oefening, met die…
Trio Rugby – Trio rugbyspelers speel vir verskeie spanne
Trio Rugby. Trio Kroonstad se rugbyspelers het die afgelope seisoen verskeie spanne verteenwoordig. Dié spanne sluit in: O.18 Cravenweekspan, Griffons O.16 Grant Khomo-span, Griffons O.16 Flaminke-span en Griffons O.18 Akademiespan.…
Western Mounted Games – Uppies leerders presteer
Western Mounted Games. Die Nasionale byeenkoms het plaasgevind vanaf 3-6 Oktober 2021 oor vier dae. Dit is die (SAWMGA) se jaarlikse Nasionale byeenkoms wat gehou is in Parys by die…
MTB Schools Championships – Trio meisies blink uit
MTB Schools Championships. Trio Kroonstad se meisies het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaatse Bergfiets kampioenskappe. Dit het plaas plaasgevind by Happy Valley in Bloemfontein. Tydens die MTB Schools…
Krieketnuus – Trio Kroonstad in Vrystaatspanne ingesluit
Krieketnuus. Twee krieketspelers van Trio Kroonstad, Louis Boshoff en Marianka Rossouw, is in verskillende Vrystaat krieketspanne ingesluit. Seuns o/17 Vrystaat Platteland – Louis Boshoff Meisies o/19 Vrystaatspan – Marianke Rossouw…
Blouskool Hoofleiers – Hoërskool Kroonstad Hoofleiers 2022
Blouskool Hoofleiers. Blouskool in Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Hul Hoofmeisie is Carla Crous en die Hoofseun is Shaun Brummer. Abia Botha en Leigh-Ann de Winnaar is…
Fichies atletiek – Algehele wenners by PUK Top 30
Fichies atletiek. Hoërskool Fichardtpark se atlete het op 15 en 16 Oktober aan die PUK TOP 30 Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Fichies se atlete het in hul afdeling as die…
SAWMGA Nationals – Truida Kestell leerders presteer
SAWMGA Nationals. Leerders van Truida Kestell, in Bethlehem het vanaf 3-6 Oktober deelgeneem aan die SAWMGA Nationals. Uit die tien items wat elke ruiter moes doen is die algehele uitslaeper…
Fichies Leerderraad 2022 – Hoërskool Fichardtpark ingehuldig
Fichies Leerderraad 2022. Op Maandag, 18 Oktober, is Hoërskool Fichardtpark se Leerderraad van 2022 tydens ‘n spoggeleentheid by die Doxa Deo-kerk, ingehuldig. Hierdie besondere geleentheid is ‘n trotse tradisie van…
Karate – Hanré Dreyer doen JKS Area Gradering
Karate. Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell, in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Bethlehem Karate Klub se JKS Area Gradering. Handré, ‘n Graad 6 leerder, het ‘n…
Ope-skerm kompetisie – Miguel Ribeiro van Fichies presteer
Ope-skerm kompetisie. Hoëskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Miguel Ribeiro wat by die KwaZulu-Natal Ope-Skerm kompetisie presteer het. Miguel het die volgende prestasies behaal: Goue medalje vir o/20…
Toppresteerders Akademie – Hoër Meisieskool Oranje derde kwartaal
Toppresteerders Akademie. Die derde kwartaal van Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se toppresteerders Akademie is bekend gemaak. Spesiale vermelding aan Chané Nel, die gr. 12-duxleerder. Chané het in die rekordeksamen…
Lag is beste genesing – Ané Janse van Vuuren, Hoofmeisie van OMS
Lag is beste genesing. By Hoër Meisieskool Oranje word gesê leerders is eenders, maar anders. Die hoofmeisie vir 2022, Ané Janse van Vuuren, eggo daardie woorde. “By Oranje is elkeen…
Oppie TongAf – Susan Bender behaal eerste plek as Nasionale Wenner!
Oppie TongAf – Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgneem aan die Oppie TongAf Nasionale Redenaars kompetisie. Susan behaal ‘n eerste plek as Nasionale wenner in die kompetisie met…
Radikale Redenaars – BHVS leerders in Nasionaal Finaal
Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul vyf redenaars, Mila Kotzé, Basetsana Sempe, Susan Bender, Cameron Wessels en Liam Lloyd Doman wat plekke behaal het by die…
Krieket Fichies – seëvier oor Hoërskool Sentraal
Krieket Fichies. Hoërskool Fichardtpark se o/19A-krieketspan het gister teen Hoërskool Sentraal se o/19A-krieketspan gespeel. Fichies het met 66 lopies gewen. Hoërskool Fichardtpark het eerste gekolf en 139 lopies aangeteken. Fichies…
Spelfees – Fichies presteer tydens Hoërskool Sentraal se Spelfees
Spelfees. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se leerders het baie goed presteer tydens Hoërskool Sentraal se Spelfees. Johann Volschenk ‘n graad 10 leerder het ‘n 1ste plek in die senior afdeling…
Fichies Stranddag – Aktiwiteite vlugbal, ‘ultimate frisbee’, sandkasteel bou
Fichies Stranddag. ‘n Dag propvol pret en plesier – dit is wat dié jaar se Fichies Stranddag vir die leerders van Hoërskool Fichardtpark gebied het. Die hele skool, van graad…
SA Gym Games 4 – Janno Kriel van Truida Kestell presteer
SA Gym Games 4. Janno Kriel van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het baie goed presteer tydens die SA Gym Games 4. Janno het deelgeneem in seuns vlak vier, ouderdom…
Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe – Christiaan de Wet blink uit
Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe. Christiaan de Wet van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 16 Oktober deelgeneem aan die Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe gehou by Happy Valley in Bloemfontein. Christiaan behaal…
Tops & Tags – Welkom Volkskool word uitgedaag
Tops & Tags. Tops & Tags for Kri-Shy kom tot ‘n einde. Dit is Kristi & Shyenne se laaste kwartaal by Volkies en kan hulle harte net nie genoeg oorloop…
South African Gym Games – BVHS gimnaste verteenwoordig Vrystaatspan
South African Gym Games. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste het gedurende die vakansie die Vrystaatspan verteenwoordig by die SA Gym Games. Ixoré Cilliers het deelgeneem in vlak 5 vir meisies…
Y2Karoo Cycling – Franco van Heerden van Truida Kestell presteer
Y2Karoo Cycling. Franco van Heerden van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het baie goed presteer tydens sy deelname aan die Y2Karoo Bergfietswedren. Franco het die veertiende plek algeheel behaal. Congratulations…
St. Dominic’s T20 Cricket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool wen
St. Dominic’s T20 Cricket. Die eerste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek deelgeneem aan die St. Dominic’s T20 Cricket festival in Welkom. BVHS het al drie hul…
Vrystaat-dameskrieketspan – Suné Marais verkies tot span
Vrystaat-dameskrieketspan. Suné Marais van Hoërskool Fichardtpark is verkies tot die o/19 Vrystaat-dameskrieketspan. Suné is ‘n graad 10-leerder van Fichies. Baie geluk, Suné. Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za/ #fichietrots
Taal en Kunstefees – Clarissa Pelser presteer
Taal en Kunstefees. Clarissa Pelser van Hoërskool Fichardtpark het aan Goudveld Hoërskool se Taal- en Kunstefees van 2021 deelgeneem het. Clarissa het nie net ‘n pragtige A++ vir haar kunswerk…
Pat Uys Tennistoernooi – BHVS meisies eerste Tennisspan wen
Pat Uys Tennistoernooi: Gedurende die afgelope naweek het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan aan Eunice se Pat Uys Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Dié meisies het Voortrekker se naam…
Diensbaarheid – Hoërskool Fichardtpark leef hul waardes uit
Diensbaarheid. Een van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se waardes is Diensbaarheid. Die gemeenskap en spesifiek hul omgewing, is deel van die terreine waar hulle diens lewer. Die Omgee- en aangee…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Thought for the week. Geduld/ Patience Read more: https://schoolsthatrock.cp.za
Music Festival 2021 – Grey College
The Yearly Grey College Music Festival Music Festival 2021. ‘Old-fashioned Grey’tness’ is the exciting theme for this year’s Nedbank Grey College Music Festival. The yearly Grey College Music Festival is…
Gimnastiek SA’s – Hoërskool Fichardtpark Gimnaste presteer
Gimnastiek SA’s: Twee leerders van hoërskool Fichardtpark, Schalk Botes en Miguel Ribeiro, het tydens die afgelope skoolvakansie in gimnastiek presteer. Hulle het as deel van die Vrystaat Gimnastiekspan by die…
Perdesport – Ivanka Erasmus van Welkom Volkskool in Vrystaat span
Perdesport. Ivanka Erasmus, graad 2 leerder van Welkom Volkskool, was deel van perdesport se Vrystaatspan wat gedurende die skoolvakansie deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kyalami, Johannesburg. Ivanka se…
VCSV – Hoërskool Fichardtpark hou afsluiting
VCSV. Hoërskool Fichardtpark se VCSV-kringe het gister, 14 Oktober, tesame met die matrieks se laaste dag, hul jaar-afsluiting gehou. Hulle het die jaar gevier deur lekker saam te eet en…









