Fichies atletiek. Hoërskool Fichardtpark se atlete het op 15 en 16 Oktober aan die PUK TOP 30 Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Fichies se atlete het in hul afdeling as die algehele wenners uit die stryd getree. Dis voorwaar ‘n puik prestasie, aangesien van die top skole van Gauteng en Noordwes aan hierdie byeenkoms deelgeneem het.
Baie geluk!
#fichietrots #fichiesatletiek
Foto’s verskaf
Lees meer oor Fichies: