Ope-skerm kompetisie. Hoëskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Miguel Ribeiro wat by die KwaZulu-Natal Ope-Skerm kompetisie presteer het.
Miguel het die volgende prestasies behaal:
Goue medalje vir o/20 (Sabel)
Derde plek vir o/17 (Sabel)
Tiende plek vir o/17 (Epee)
Lees mee oor Fichies: