)

Pat Uys Tennistoernooi – BHVS meisies eerste Tennisspan wen

Pat Uys Tennistoernooi: Gedurende die afgelope naweek het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan aan Eunice se Pat Uys Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. 

Dié meisies het Voortrekker se naam hoog deur dié toernooi met 70 punte te wen! Hoërskool Waterkloof van Pretoria was die naaswenners met 43 punte. 

Gedurende dié toernooi het BVHS slegs 5 stelle afgestaan. Die spanlede is Anke Heyns, Carise van Rooyen, Cayla Scheepers, Annika van Rooyen, Heili Pretorius, Cloë Opperman en Mianca van Niekerk.

Welgedaan, meisies! Ons is trots op elkeen van julle. 

Geluk ook aan me Elmari de Bruyn, die span se afrigter.

Foto verskaf

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal