Taal en Kunstefees. Clarissa Pelser van Hoërskool Fichardtpark het aan Goudveld Hoërskool se Taal- en Kunstefees van 2021 deelgeneem het.
Clarissa het nie net ‘n pragtige A++ vir haar kunswerk by die fees ontvang nie, maar sy het ook as die kategorie wenner in kuns weggestap.
Baie geluk.
Meer oor Hoërskool Fichardtpark:
#fichietrots #fichiekuns