MTB Schools Championships. Trio Kroonstad se meisies het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaatse Bergfiets kampioenskappe. Dit het plaas plaasgevind by Happy Valley in Bloemfontein.
Tydens die MTB Schools Championships het Trio Kroonstad se meisie bergfietsryers uitstekend presteer.
Dana-Lee Fourie, Janie Wessels en Nadia Campher wen hul ouderdomsgroep.
Jani behaal ‘n tweede plek en Nadia ‘n derde plek.
Baie geluk!!
Trio Kroonstad is baie trots op julle.
Lees meer oor Trio Kroonstad: