Toppresteerders Akademie. Die derde kwartaal van Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se toppresteerders Akademie is bekend gemaak.
Spesiale vermelding aan Chané Nel, die gr. 12-duxleerder. Chané het in die rekordeksamen in drie vakke, Wiskunde, Lewenswetenskap en LO, 100% behaal. Sy is die enigste OMS-matrikulant om volpunte in ’n vak te behaal. Lara Potgieter (gr. 10) het in vier vakke 100% bereik. Denise Cilliers het in drie vakke en Chrismie Smith (gr. 11) in twee vakke 100% behaal.
Die Duxleerders is die volgende:
1. Graad 12: Chané Nel
2. Graad 11: Chrismie Smith
3. Graad 10: Lara Potgieter
4. Graad 9: Millah Smith
5. Graad 8: Denise Cilliers




Lees meer oor OMS:
Become a Sponsor








