)

Fichies Stranddag – Aktiwiteite vlugbal, ‘ultimate frisbee’, sandkasteel bou

Fichies Stranddag. ‘n Dag propvol pret en plesier – dit is wat dié jaar se Fichies Stranddag vir die leerders van Hoërskool Fichardtpark gebied het. Die hele skool, van graad 8 tot 12, was deel van hierdie pretdag op Vrydag, 15 Oktober.

Die leerderraad en betrokke onderwysers het die Fichies Stranddag georganiseer. Daar was lekker aktiwiteite soos, vlugbal, watergeweer-geveg, ‘ultimate frisbee’, sandkasteel bou en nog vele meer. Die leerders het ook geleentheid gehad om lekker te baljaar na hartelus op die waterwurms.

Daar was ook ‘n strandbal-afloskompetisie tussen die personeel en die leerders. Die personeel het gewen…natuurlik!

Dankie aan die leerderraad en die personeel wat hierdie dag vir ons Fichies gereël het.

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal