Inter-Pro Tennis. Ilne Prinsloo van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi in George. Die O/15 span het gespeel teen die Westelike provinsie, Boland, Eden team Rafa en Eden team Federer. Hulle het elke dag 6 wedstryde gespeel: 2 enkels, 2 dubbels en 2 gemengde dubbels.
Baie geluk Ilne! Alies gaan jou tennis toekoms met ‘n valk oog dophou!
Lees meer oor Alies: