)

Luggeweerskuts – Alie skuts skiet stof in onderwysers se oë…

Luggeweerskuts. Op 16 Oktober het die luggeweerskuts van Hoërskool Aliwal Noord ‘n opedag gehou. Daar is aan leerders wat belangstel gedemonstreer waaroor die sport eintlik gaan. Belangstellendes is bietjie touwys gemaak terwyl hulle self ‘n paar skote kon skiet. Die toeskouers het ook die geleentheid gekry om ‘n paar keer aan te lê. ‘n Gesonde kompetisie tussen die onderwysers en Alie skuts het tot baie vermaak gelei. Ongelukkig moes die onderwysers die knie buig en ‘n afspraak by die naaste oogarts oorweeg.

Vir die vier Buffel skuts was 2021 ‘n baie suksesvolle jaar. Hierdie belowende groep leerders wat bestaan uit Izelle van Vuuren, William Muir, Johane Mallan en Gary Marx offer baie tyd op. Hulle beoefen die kuns van akkuraatheid, vorm en om konsentrasie te volmaak. 

The following sponsors contributed to a very successful open day. Without your support and contributions this day would not have been possible.  A special thanks to Media Market, Gustav Smook, OK Grocery Store, Robert Dorington, Aliwal Toyota, and Metro Fruit & Veg.

Meer oor Hoërskool Aliwal Noord:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal