)

You are sponsoring

Inter-Pro Tennis - Ilne Prinsloo van Alies verteenwoordig Oos-Kaap

Inter-Pro Tennis. Ilne Prinsloo van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi in George. Die O/15 span het gespeel teen die Westelike provinsie, Boland,…