Diensbaarheid. Een van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se waardes is Diensbaarheid. Die gemeenskap en spesifiek hul omgewing, is deel van die terreine waar hulle diens lewer. Die Omgee- en aangee komitee het hulle eerste projek geloods en die hele Leerderraad betrek.
Fichies is trots op die Leerderraad wat ‘n gebied in Currielaan skoongemaak het.
#fichiesomgee #jouvoorkeurskool
Lees meer oor Fichies: