SA Gym Games 4. Janno Kriel van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het baie goed presteer tydens die SA Gym Games 4. Janno het deelgeneem in seuns vlak vier, ouderdom 11 – 12 jaar.. Hy was algeheel negentiende in sy kategorie.
Congratulations to Janno Kriel who competed in the SA Gym Games. He achieved nineteenth place in his category, level four, age 11-12 years.
#truidjietrots #proudtobeatruidjie
Lees meer oor Truida Kestell: