Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe. Christiaan de Wet van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het op 16 Oktober deelgeneem aan die Vrystaat Skole Bergfiets kampioenskappe gehou by Happy Valley in Bloemfontein. Christiaan behaal ‘n 5de plek in die sub-juniors kategorie verwerf volgens sy punte. Hy verwerf ook ‘n algehele 8ste plek in die sub-juniors kategorie-resies.
Baie geluk Christiaan!!
Trekkertrots.
Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool: