VCSV. Hoërskool Fichardtpark se VCSV-kringe het gister, 14 Oktober, tesame met die matrieks se laaste dag, hul jaar-afsluiting gehou.
Hulle het die jaar gevier deur lekker saam te eet en te kuier. Die Fichie-familie is dankbaar vir ‘n goeie 2021, waar belangrike aktiwiteite soos VCSV weer normaal kon voortgaan. 🙏
#fichiesvcsv
Foto’s verskaf
Lees meer oor Fichies: