Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul vyf redenaars, Mila Kotzé, Basetsana Sempe, Susan Bender, Cameron Wessels en Liam Lloyd Doman wat plekke behaal het by die Radikale Redenaars se Nasionale finaal.
Mila KotzĂ© het die volgende prestasies behaal: Lees – eerste plek; PoĂ«sie – tweede plek; Reading – Prose tweede plek; Experimental speech – tweede plek.
Basetsana Sempe: Afrikaans Addisionele Taal – tweede plek; English Home Language – tweede plek.
Susan Bender: Afrikaanse Eksperimentele toespraak – 1ste plek.
Foto Voor v.l.n.r: Mila Kotzé, Basetsana Sempe, Susan Bender
Agter: Cameron Wessels, Liam Lloyd Doman
Baie geluk met hierdie nasionale prestasies!
Foto verskaf
Lees meer oor BHVS: