La Rochelle Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Witteberg uitstekend
La Rochelle Netbaltoernooi. Witteberg 1ste netbalspan beĆÆndruk by La Rochelle-toernooi. Witteberg 1ste Netbalspan het onlangs aan die gesogte La Rochelle netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem en met ān uitmuntende vertoning…
SA Regional Swimming Champs – Grey College Primary superior
SA Regional Swimming Champs. Grey College Primary swimming excellence. Grey College Primary proudly celebrates the remarkable achievements of Petrus Swart, Christiaan Pretorius and Xabiso Mtotoba at the prestigious SA Level…
ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Emma Relling van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het aan die ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe deelgeneem. Dit het plaasgevind in Potchefstroom vanaf 30 Maart tot…
Mosselbaai Stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op hul eie stoeier, Jan-Phillip du Plessis. Hy het op Saterdag, 4 April, deelgeneem aan die Mosselbaai Stoeitoernooi. Die Mosselbaai Stoeitoernooi het…
BVHS 0.16-Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
BVHS 0.16 Hokkietoernooi. BVHS 0.16A Dogtershokkiespan blink uit by BVHS o.16-Hokkietoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 0/16A Dogtershokkiespan het onlangs aan die CUT & BVHS 0/16-hokkietoernooi deelgeneem ā en watter ongelooflike…
Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe – BVHS swemmers skitter
Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe. Die Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe het onlangs in Potchefstroom plaasgevind, waar leerlinge van BVHS, saam met lede van die Bethseals-swemklub, uitstaande prestasies behaal het. Die volgende…
Belgotex-Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal staan uit
Belgotex Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal-hokkiespelers blink uit. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het tydens die Belgotex-hokkietoernooi weer eens bewys hoekom hulle as een van die top hokkieskole in die land gereken word. Die…
SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Vlak 2 Swemkampioenskappe. Baie geluk aan Aila van Biljon, skitterende swemmer van Fichies wat van 30 Maart tot 1 April aan die SA Vlak 2 Swemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem…
ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete uitstaande
ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 ā 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…
WKF Karate Youth League – HoĆ«rskool Witteberg se HanrĆ© skitter
WKF Karate Youth League. HanrĆ© Dreyer skitter met silwer by eerste WKF Karate Youth League in Afrika! Van 26ā28 Maart het Zimbabwe geskiedenis gemaak deur die heel eerste WKF Karate…
Hansieweek Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal presteer
Hansieweek Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se dogters- en seunshokkiespanne het tydens die Hansieweek Hokkietoernooi, wat van 27 Maart tot 1 April plaasgevind het, hul talent en vasberadenheid op die veld…
Affies Prestige Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
Affies Prestige Netbaltoernooi – Fichies se harte klop vol trots vir hul netbalspelers, afrigters en skeidsregters wat met ongelooflike toewyding en passie die afgelope drie dae aan die Affies Prestige…
Klofies Netball Festival – Eunice High School
Klofies Netball Festival. Eunice’s A-teams had a busy few days in Gauteng, competing against great competitors in the annual Klofies Netball Festival. The experience proved to be an incredible learning…
Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio
Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio se o.16-rugbyspan het onlangs die Jean de Villiers-rugbyfees by Paarl Gimnasium bygewoon. Paarl Gimnasium was die gasheerskool waar die o.16- en o.14-toernooie aangebied is.…
Honderd 1Ste Netbalspan wedstryde – HoĆ«rskool Fichardtpark
Honderd 1Ste Netbalspan wedstryde. HoĆ«rskool Fichardtpark vier ān historiese mylpaal: 100ste Eerstespan-wedstryd vir Leilani Gertenbach. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is trots om ān merkwaardige prestasie te vier: Leilani, het haar…
Fairweather Hockey Festival – BVHS hokkiespanne presteer
Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter by Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 2e Meisieshokkiespan het tydens die gesogte Fairweather Hockey Festival by Michaelhouse in KwaZulu-Natal ān merkwaardige…
Bold and ambitious step – St Andrew’s School, Bloemfontein, exciting
Bold and ambitious step. New Business Venture. St Andrewās School is proud to announce a bold, ambitious step forward. It is with the launch of an exciting new business venture…
School Boy Hockey – Grey College’s outstanding results
School Boy Hockey. Congratulations to Grey College’s U.16A hockey team for their outstanding participation in the Nomad School Boy Hockey Festivals during the holidays. Your skill, determination, and teamwork shone…
Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne speel skitterende netbal
Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool – Uitslae Dag 3 en 4. O.14 BVHS O.15 BVHS O/16 BVHS O/17 BVHS O/19 BVHS BVHS bedank elke speler, afrigter en ouer vir hul…
Level 3 Regional Age swimming – Grey College superior results
Level 3 Regional Age swimming. š Grey College Swimming Report. Grey College extends heartfelt congratulations to all the boys who achieved Top 10 placements and won medals at the Level…
SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit
SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie…
Union-Hokkie-Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje blink uit
Union-Hokkie-Toernooi – Die o.18B-hokkiespan van HoĆ«r Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Union-Hokkie-Toernooi. Dit het plaasgevind in Graaff-Reinet en die o.18B-span het met styl en oorheersing gewen. Van die eerste…
Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein blink uit
Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein se swemmers het onlangs hul staal gewys. Hulle het deelgeneem aan die Level 3 Gala 2026. Die Bulties-swemmers het weer gewys dat harde…
O.16A Prestige Rugbyweek – BVHS bied skouspelagtige rugby
O.16A Prestige Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool o/16A-rugbyspan wys karakter op eie bodem. Die afgelope week het die o16A-rugbyspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool die unieke voorreg gehad om op hul tuisveld…
The Flexbrands Knights Cricket – Grey College superior rewards
The Flexbrands Knights Cricket. Grey shines on the cricket stage. The Flexbrands Knights recently hosted their annual prizegiving ceremony for the 2025/2026 cricket season. It was a glamorous evening celebrating…
St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o18A hokkiespan het die afgelope naweek geskiedenis gemaak. Hulle het Sondag die St Mary Hokkie-toernooi in Johannesburg met styl gewen. NĆ” 22…
St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St Johnās Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St Johnās hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…
All Girls-hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje onoorwonne
All Girls-hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-hokkietoernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die All Girls Festival hul staal gewys en met ān uitstaande vertoning die enigste…
Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje Skitter
Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…
Vlak 3 SA-Streekswemkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vlak 3 SA-streekswemkampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om een van hul ster-sportleerders uit te lig! Baie geluk aan Elle-Ann Roper wat van 26ā29 Maart aan die Vlak…
Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne uitstaande
Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter op die baan. BVHS se netbalspanne het die eerste twee dae van die Waterkloof Netbaltoernooi met uitstaande spel en ware spanpoging die skool se…
Cricket Player of the Year – St Andrew’s School Bloemfontein
Cricket Player of the Year. Saint Andrewās School, Bloemfontein is proud to announce that Ryle Beckmann, a Grade 10 learner, has been named U16 Cricket Player of the Year in…
SA Regional Level 3 swim – Saint Andrew’s School Bloemfontein
SA Regional Level 3 swim. St Andrewās School, Bloemfontein, proudly celebrates the achievements of Evin de Jager at the recent SA Regionals held in Bloemfontein. Evin showcased remarkable determination and…
SA National Junior Swimming – Eunice High School superior results
SA National Junior Swimming. ANJ Champion ā Eunice Swimmers Shine at Nationals. Eunice swimmers, Leila Yazbek, Hana Duncan, and Dayna van Niekerk, recently competed at the SA National Junior Swimming…
SA Junior Swem-kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA Junior Swem-kampioenskappe Foto: Die 6-tal wat vir die kampioenskap gekwalifiseer het, is Annabel Meyer, Emma Pretorius, Katie de Jager, AnĆ© Snyders, Meandri de Vos, Leandi Prinsloo.Inlas: Kayla Vosloo was…
Freestate Cycling Road Series – Grey College superior results
Freestate Cycling Road Series. Grey College Cycling Outstanding Achievement. Congratulations to the boys who took part in the 3rd leg of the Free State Road Series in Clarens this past…
School Boy Cricket Camp – Grey College’s proud announcement
School Boy Cricket Camp. Congratulations to Christoph Brƶnn, Hannes Peyper, and Jean Meyer, who have been selected by Cricket South Africa to attend a training camp in Durban from 1ā3…
All Girls Hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
All Girls Hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stel met trots die 2026 Eerste Hokkiespan bekend! š Oranje se 2026 Eerste Hokkiespan het reeds koers gekies na Kaapstad om deel te neem…
Duitse Taaldiploma – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Duitse Taaldiploma: Foto: links, voor: Rewahae Mohapi, ThiamĆ© Hoffman, Bonolo Phala, Anika KotzĆ©, Kaylin Maartens, Lasya Buys. Agter: Ruby da Silveira, Anabelle Laubscher, Mirah Louw, Dakota Breytenbach. Afwesig: Wilanie Jusjong,…
Free State Road Series – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Free State Road Series. HoĆ«rskool Fichardtpark ā Fietsrynuus. Baie geluk aan DanĆ© Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21…
Trompoppies kompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Trompoppies kompetisie. š JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste…
SA Toutrek – Landboudal Boere blink uit
SA Toutrek – Landboudal Boere se jong toutrekkers het Robertson behoorlik laat kennis neem by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Uitslag van die SA Toutrek: Hierdie oorwinnings is ān bewys van harde…
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein is trots om uitstaande nuus te deel oor hul talentvolle skuts! SANSSU staan vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie. Dit is die amptelike liggaam wat skoleskiet…
Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ān krag is om mee rekening te…
Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots op die uitmuntende prestasies van twee van sy leerders tydens die Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe wat op 14 Maart plaasgevind het. Hierdie uitsonderlike prestasies…
Laser Run – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron skitter
Laser Run. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron blink uit in Laser Run. AJ Theron, ān uitstaande sportman van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het op 9 Maart aan die…
Vrystaat-Swemspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Vrystaat-Swemspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje kondig met trots aan dat sewe van hul leerders gekies is vir die Vrystaat-swemspan. Die swemmers wat die eer gekry het om die Vrystaat-swemspan te…
Gholf Prestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Gholf Prestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville vier met trots die uitstaande gholf prestasie van een van hul eie leerders. Wihan Pretorius het op 21 en 22 Maart deelgeneem aan die…
International Championships – PrimĆŖre Skool Naudeville
International Championships – PrimĆŖre Naudeville is ongelooflik trots op Leah Blignaut wat onlangs haar talent en harde werk op die wĆŖreldverhoog bewys het. Sy het opgetree by die D.T.M.A Galaxy…



























































