)
Skole Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Oranje blink uit

Skole Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.19A-netbalspan het die afgelope naweek, tydens ’n sterk skole netbaltoernooi, hul staal gewys. Die skole netbaltoernooi het plaasgevind by Paarl Girls’ High. Die…

Vrystaat Padfietskampioenskap – Hoërskool Witteberg prestasie

Vrystaat Padfietskampioenskap. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is trots om Ian Smith (Graad 11), se uitstaande prestasie te vier. Ian het Sondag aan die Vrystaat Padfietskampioenskap in Clarens deelgeneem. Hy het…

Naudie Atletiek – Primêre Skool Naudeville presteer

Naudie Atletiek. 🏆 Naudie Atlete Skitter by SA-kampioenskappe! Primêre Skool Naudeville is baie trots op hul drie uitblink-atlete wat hul talente op die nasionale verhoog gewys het. Julle harde werk,…

Free State Swimmers shine – Eunice High School

Free State Swimmers shine. Eunice is immensely proud of their talented swimmers who have earned their place in the official Free State Swimming team. The girls are Daniella Myburg, Donyelle…

Roedean Hockey Tournament – Eunice High School superior

Roedean Hockey Tournament. Eunice – Hockey Update. The Eunice U14A team is proudly representing the school at the prestigious Roedean Hockey Tournament in Johannesburg, showing strong form at the start…

Vrystaatkampioen in Hoogspring – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaatkampioen in Hoogspring – Mieke Potgieter, van Hoër Meisieskool Oranje, het bewys dat deursettingsvermoë altyd vrugte afwerp. Mieke is ‘n matriekleerder en ‘n o.19 Vrystaatkampioen in Hoogspring. Ná jare se…

Jack Russels Rugbyspan – BVHS o.14C rugby teen New Horizon

Jack Russels Rugbyspan – Die o.14 C-rugbyspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, beter bekend as die Jack Russels Rugbyspan, het Saterdag tande gewys teen New Horizon. Die Jack Russels het ’n…

Trekker Redenaars – BVHS redenaars by TKS Skerpioenfees

Trekker Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se talentvolle Trekker-redenaars het vandag by Truida Kestell se jaarlikse Skerpioenfees deelgeneem en wéér bewys dat hulle die kuns van die woord meesterlik bemeester! Alissa…

Tweekamp atlete – Hoërskool SPS Brandfort

Tweekamp atlete – Hoërskool SPS Brandfort is trots om aan te kondig dat ’n groep van hul uitmuntende tweekamp atlete gekies is vir die Suid-Vrystaatspan. Hierdie atlete gaan deelneem aan…

Free State Schools Swimming – Grey College outstanding

Free State Schools Swimming. Grey College proudly congratulates the boys who have been selected to represent the official Free State Schools Swimming Team. They will showcase their talent at the…

Caleb Motshabi Table Tennis – Grey College superior results

Caleb Motshabi Table Tennis. Grey College Table Tennis Success. Congratulations to the talented Grey College boys who shone at the Caleb Motshabi Table Tennis Tournament on 14 March. Their dedication…

Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Vier talentvolle dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies om die Lejweleputswa-hokkiespan te verteenwoordig by die Noord-Vrystaat hokkieproewe. O/12-span (17 April – Sasolburg): O/13-span (7 April…

Uitstaande Hokkieprestasie – Dorethe, Hoërskool Sentraal se trots

Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by Hoërskool Sentraal. Hoërskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel…

SA Atletiekkampioenskappe – Welkom Gimnasium atlete in span

SA Atletiekkampioenskappe. Welkom Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 11 Gimmie-atlete gekies is om die Vrystaat-atletiekspan te verteenwoordig by die SA-Atletiekkampioenskappe in Rustenburg. Hierdie prestasie is ’n…

Con Spirito Debat-werkswinkel – Goudveld Hoërskool

Con Spirito Debat-werkswinkel. Op 27 Februarie het ’n groep van ons leerders die Con Spirito Debat-werkswinkel bygewoon — ’n dinamiese en praktiese opleidingsessie waar hulle geleer het om sterker te…

Greg Beling Hokkietoernooi – Goudveld Hoërskool

Greg Beling Hokkietoernooi. Goudveld Hoërskool se 1ste seuns- en dogtershokkiespanne het vanjaar vir die eerste keer die groot eer gehad om deel te neem aan die Greg Beling Hokkietoernooi in…

Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen

Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul…

Vrystaat Hengel Kampioenskappe-BVHS

Vrystaat Hengel Kampioenskappe – Dian van Zyl, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat Hengel Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by die Vaaldam. Dian het…

Boogskiet – Hoërskool Trio presteer by Virginia Kompetisie

Boogskiet. Hoërskool Trio se boogskietspan het Saterdag tydens die BCS Bulls Eye en Henties Bulls Eye-kompetisies in Virginia uitstekende prestasies behaal. Ons leerders het met groot toewyding en talent hul…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege Primêr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege Primêr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole…

Open Water Nationals – Hoër Meisieskool Oranje meisies skitter

Open Water Nationals. Hoër Meisieskool Oranje spog met top swemmers. Katie de Jager (16) en Ashleigh de Jager (14), leerders van Hoër Meisieskool Oranje, het onlangs aan die Open Water…

Atlete na SA-Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Atlete na SA-Kampioenskappe: Foto bo: Voor: Kesia Nel, Cari Smit, Aneldi Bezuidenhout, Lea-Me Pettit, Celesté Pienaar, Anabelle Bezuidenhout, Jemma Shepherd en Demaine van Deventer Agter: Omolemo Kalane, Morapedi Masejane, Gerhard…

CHOC-Huis – Hoërskool Fichardtpark het sagte, omgee harte

CHOC-Huis. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se leerders het beslis sagte, omgee harte. Fichie-leerders het onlangs ’n betekenisvolle uitreikprojek na die CHOC-Huis onderneem. Die inisiatief is met groot toewyding deur Carli Bouwer,…

Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter

Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer…

Eerste seuns-tennisspan – Hoërskool Goudveld stel trots voor

Hoërskool Goudveld, Welkom, stel met groot trots hul eerste seuns-tennisspan bekend. Die vyf talentvolle spelers wat die Gouties gaan verteenwoordig is: Piet le Roux, Zandre Zietsman, Raynard Odendaal, Kellan Kleynhans…

Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…

Fluitspeler – Hoër Meisieskool Oranje

Fluitspeler – Dalene Fourie, ’n graad 10-leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het die eerste week van Maart 2026 met ’n melodie van sukses afgesluit. Sy het nie net die houtblaser-afdeling…

Free State Athletics Podium – Eunice High School superb execution

Free State Athletics Podium. Eunice High School shines at Free State Athletics! 🌟 Eunice High School proudly acknowledges the outstanding achievements of its athletes at the recent Free State Athletics…

Tweekampspan – Hoër Meisieskool Oranje dra Vrystaat trots

Tweekampspan – Hoër Meisieskool Oranje se tweekampspan het ’n merkwaardige mylpaal bereik. Sewe atlete is gekies om die Vrystaat by die komende Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskap in Oudtshoorn te verteenwoordig. Die span…

Free State Swimming team – Saint Andrew’s School, Bloemfontein

Free State Swimming team. Saint Andrew’s School Bloemfontein – Free State Swimming Achievement. Saint Andrew’s School is proud to announce that four of its talented swimmers – Levi Jacobs, Oteng…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oë en vasberade harte staan…

Vrystaat o.11 IPT-gholfspan – Grey Kollege Primêr uitstaande

Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Grey Kollege Primêr is trots om aan te kondig dat Israel Bremer, ’n 8-jarige leerder van Grey Kollege Primêr, gekies is vir die Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Hy…

Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje blink uit

Tennisspan – Die Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig…

“Well Done”-funksie – Hoërskool Hoopstad personeel skitter

“Well Done”-funksie. Hoërskool Hoopstad vier uitnemendheid! Baie geluk aan Hoopies se toegewyde personeel wat tydens die “Well Done”-funksie in Welkom met pragtige toekennings per vak vereer is. Jul passie, toewyding…

Lejweleputswa-Suid Atletiek – Primêre Skool Naudeville presteer

Lejweleputswa-Suid Atletiek. Baie geluk aan mnr. William Goslett. Hy is as voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek verkies en juf. Sanet Doubell is as sekretaris van dieselfde streek verkies. Naudies is uiters…

Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter

Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…

Mej Oranje gekroon – Hoër Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is Hoër Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien…

Free State Athletics Championships – Eunice High School superior

Free State Athletics Championships. Day 2 results. Eunice has a Free State champion in her midst! Congratulations to Daniella Ngeleka, who claimed gold in the U17 Long Jump event. Well…

Vrystaatkampioenskappe 2026 – Hoërskool Sentraal Skitter

Vrystaatkampioenskappe – Hoërskool Sentraal het tydens die Vrystaatkampioenskappe 2026 weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n kombinasie van vasberadenheid, talent en spanpoging het…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

𝐕𝐫𝐲𝐬𝐭𝐚𝐚𝐭 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤k𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞⁣. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort

Vrystaat Hoërskole-Atletiekkampioenskap. Hoërskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…

Sporttalent – Hoërskool Jim Fouché blink uit

Sporttalent – Jim Fouché-leerders blink uit in buitesport. Hoërskool Jim Fouché kan baie trots wees op die hope sporttalent waaroor hul leerders beskik. Vyf leerders het ’n reeks uitstaande buitesportprestasies…

Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal

Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal se dogterskrieket span het vir HTS hul krag en talent ten volle gewys. Hulle het HTS met ’n indrukwekkende 118 lopies geklop. Die span se telling…

Southern Free State Hockey – St Andrew’s School, Bloemfontein

Southern Free State Hockey. 🏑 A Record-Breaking Achievement! St Andrew’s School, Bloemfontein are thrilled to announce that 22 of its talented hockey players have been selected to represent the Southern…

Bloemfontein Open Squash Tournament – Grey College

Bloemfontein Open Squash Tournament. Grey College Squash. Congratulations to Grey College’s squash players who showcased exceptional talent and determination at the Bloemfontein Open Tournament. Your hard work and commitment have…

Roodekrans Rugby – Grey Kollege Primêr bring hul kant

Roodekrans Rugby. 🏉 Grey Kollege Primêr teen. Roodekrans Rugby. Die jong rugbyspelers van Grey Kollege Primêr het weer hul staal gewys teen Laerskool Roodekrans. ’n Hoogtepunt van die dag was…

Balling Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg

Balling Hokkietoernooi – Die afgelope naweek het Hoërskool Witteberg se hokkiespanne kragte gemeet tydens die Balling Hokkietoernooi. Dit het plaasgevind in Bethlehem. Ten spyte van uitdagende weersomstandighede is verskeie wedstryde…

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap. Baie geluk aan ons Oranje-atlete wat puik presteer het tydens die Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap! Ons is ongelooflik trots op elke Eendjie wat haar beste gelewer het en die Oranje-naam…

Top 5 Laerskole – Grey College Primêr vereer

Top 5 Laerskole. Grey Kollege Primêr is met trots vereer tydens die Mangaung Metro Onderwysdepartement “Well Done”-funksie. Grey het ’n trofee ontvang vir ’n plek onder die Top 5 laerskole…

Oranje Redenaars 2026 – Primêre Meisieskool Oranje

Oranje Redenaars 2026. Op 2 en 3 Maart het Oranje se jaarlikse redenaarskompetisie weer plaasgevind. Altesaam 46 Eendjies het hul stemme laat hoor, en die skool is ongelooflik trots op…