)
Triathlon Kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal Atleet Triomfeer

Triathlon Kampioenskappe – Op 14 Februarie 2026 het Melinda Dippenaar, ’n leerder van Sentraal HoĆ«rskool, haar merk gemaak by die Noordwes Triathlon Kampioenskappe in Orkney. Sy het ’n puik 2de…

MMed and FS Awards – Eunice High School, outstanding

MMed and FS Awards. Eunice High School Shines in 2025 Matric Results Introduction Eunice High School has once again proven why it stands tall among South Africa’s leading schools. The…

Uitmuntende Matriekuitslae – HoĆ«r Meisieskool Oranje Vereer

Uitmuntende Matriekuitslae – Die glans van akademiese sukses het Saterdag helder geskyn toe HoĆ«r Meisieskool vereers is vir uitmuntende matriekuitslae. Die onderwysers en matriekklas van 2025 is tydens die Motheo-distrik…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

Sportgeskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje in Gholfliga

Sportgeskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Oranje het ’n nuwe bladsy in hul sportgeskiedenis omgeslaan. Vyf van hul leerders het Maandag vir die eerste keer in die Mangaung HoĆ«rskole-gholfliga afgeslaan. Lize du…

Bfn Technifibre Open Squash – Grey College Primary superior

Bfn Technifibre Open Squash. The boys at Grey College Primary participated in the Bfn Technifibre Open Squash from 27 February to 1 March. Results: Boys U11 Boys U13 Boys U15…

Departementele toekenning: Matriekuitslae -Hoƫrskool Fichardtpark

Departementele toekenning: Matriekuitslae. HoĆ«rskool Fichardtpark skitter met silwer toekenningšŸŽ“ Op 28 Februarie 2026 het HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, tydens die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Mangaung Metro Onderwysdistrik groot erkenning ontvang. Die…

Bloemfontein Open Squash – Eunice High School delighted

Bloemfontein Open Squash. Eunice High School, Bloemfontein – Squash Success. Congratulations to Eunice’s talented squash players who delivered outstanding performances in the highly competitive Bloemfontein Open Squash Tournament this past…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. C&N PrimĆŖre Meisieskool Oranje het met trots die 23ste Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied. Die toernooi het vanaf Donderdag, 26 Februarie tot Saterdag, 28 Februarie plaasgevind en het…

Mnr. & Mej. SPS – HoĆ«rskool SPS Brandfort verheug

Mnr. & Mej. SPS. Baie geluk aan HoĆ«rskool SPS Brandfort se nuwe Mnr. en Mej. SPS wenners! 🌟 Dankie aan elke finalis wat die aand so besonder gemaak het –…

Akademiese uitnemendheid – HoĆ«rskool Witteberg uitstaande

Foto bo: Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie…

Bloem Junior Squash Open – St Andrew’s School Bloemfontein

Bloem Junior Squash Open. This past weekend, Bloemfontein hosted the U19 Bloem Junior Squash Open, and we are proud to celebrate our players’ outstanding achievements. In the Boys U19 division,…

Ekurhuleni Stoei Ope – PrimĆŖre Skool Naudeville skitter

Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy…

Eerstespan Netballeiers – HoĆ«rskool Fichardtpark stel trots voor

Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie! Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om HoĆ«rskool…

Top Akademiese Skool – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool Skitter

Top Akademiese Skool. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool stap met akademiese louere weg. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het weer bewys hoekom hulle as ’n krag in akademiese opleding bekendstaan. Die Vrystaatse Departement van…

Suid-Vrystaat Atletiek – PrimĆŖre Meisieskool Oranje uitstaande

Suid-Vrystaat Atletiek. 🌟 Oranje Meisies skitter by Suid-Vrystaat Atletiek! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het die Suid-Vrystaat Atletiek bygewoon en met ware Oranje-gees gewys dat geen trofee ons kan ontglip nie! šŸ¦†…

Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg

Noodhelpers Ontvang Balkies – HoĆ«rskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in…

Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell

Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell het onlangs aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championships deelgeneem. Vyf swemmers van Laerskool Truida Kestell het met groot…

Kroonstad atletiekuitdunne – HoĆ«rskool Bultfontein blink

Kroonstad atletiekuitdunne – HoĆ«rskool Bultfontein se atlete het onlangs hul skool se naam trots en hoog gehou tydens die Kroonstad atletiekuitdunne. Verskeie atlete het uitmuntende prestasies behaal en deurgedring na…

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Oranje atlete skitter

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje se atlete het die afgelope naweek die Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms in ware styl oorheers. Hulle het vyf splinternuwe rekords opgestel. Die prestasies het nie net die toeskouers…

Potchefstroom Rugbytoer – Grey Kollege PrimĆŖr skop af in Potch

Potchefstroom Rugbytoer. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13D- en E-spanne, asook die o.11C- en D-spanne, het hul seisoen met groot entoesiasme afgetrap tydens ’n toer na Potchefstroom. Daar het hulle kragte…

VS Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr gesels

VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus…

Dallas Hutton Water Polo – Grey College superior results

Dallas Hutton Water Polo. Congratulations to the Grey College U.15 Water Polo team for their outstanding performance at the prestigious Dallas Hutton Water Polo Tournament. The tournament was hosted by…

Nautilus Camp results – Grey College Primary superior results

Nautilus Camp results. On 21 February 2026, the Grade 4–7 boys from Grey College Primary proudly represented the school at the 1st Nautilus Camp of the year. Their performance was…

Nautilus Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© presteerders

Nautilus Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit in Nautilus Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots om die uitstaande prestasies van vyf van hul leerders in die…

MMX-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend

MMX-Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atletiekspan het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Met die tweede meeste medaljes by die MMX-Atletiekbyeenkoms – Suid-Vrystaat het Fichies se…

Prize winners 2025 – Grey College, excellent performance

Photo above: From left: K Ahmed, K Moreeng, T Alam H Steyn, JA O’Reilly, N Cairns, A Tyropolis, E, Aucamp, E Buitendach, J Devenish, J Geleta, F Cilliers, L van…

Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B wen

Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…

InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje

InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou in die swembad. Die InterhoĆ«rgala-kampioene het ’n oorwinning van begin tot einde…

Dust Your Rust Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Dust Your Rust Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi. FHP o.16A Seuns Semi-finaal: 2–2 (wen 1–0 op shootouts) vs…

Eerste Krieketspan eindig seisoen – HoĆ«rskool Fichardtpark

Eerste Krieketspan eindig seisoen. Fichardtpark se eerste krieketspan sluit seisoen af teen Welkom Gimnasium. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het op Saterdag, 21 Februarie, hul laaste wedstryd van die seisoen…

Suid-Vrystaat Tweekampspan – PrimĆŖre Skool Naudeville

Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te…

Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville

Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville se leerders het vandag met groot entoesiasme Moedertaaldag gevier. Elke klas het unieke Afrikaanse woorde skool toe gebring. Dit was woorde wat kleur en karakter…

Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisies Oranje

Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap Op 17 en 18 Februarie het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se swemspan met trots aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap by die stadion-swembad deelgeneem. Die dogters het met ongelooflike…

Eunice High School- Eunice High School outstanding achievement

Inter-High Gala. 7 Records at Inter-High Gala. The Inter-High Gala has been nothing short of spectacular for Eunice High School. Over the first two days, Eunice’s swimmers have delivered outstanding…

Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje sussies blink uit

Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje is baie trots op die de Jager-sussies. Oranje kondig met trots aan dat twee van hul eie sterre, Ashleigh (gr. 9) en Katie (gr. 11),…

Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords

Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…

Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark

Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het gister teen HoĆ«rskool Diamantveld gespeel. Fichies het ’n ware krieketfees beleef. Jaden Geldenhuys was die krieketheld van die dag toe hy sy…

SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Naudeville ruiters skitter

SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville se ruiters het die afgelope naweek hul talente ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die eerste SANESA Vrystaat-kwalifiserende rondte. Dit is…

Curro Podium-byeenkoms – Oranje blink uit

Curro Podium-byeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het die naweek weer gewys hoekom hulle as een van die land se topatletiekskole gereken word. By die Curro Podium-byeenkoms in Pretoria, waar die…

Groot 5-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje wen tennis

Groot 5-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek koning gekraai en die tennis tydens die Groot 5-toernooi gewen. Oranje se eerste tennisspan het Saterdag al hul…

Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies

Groot 5-Tennistoernooi. šŸ† HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…

Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter

Curro Podium-byeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…

Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© terug op wenpad

Skole Krieket. Jim FouchĆ© se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het Saterdag, 14 Februarie, ’n klinkende oorwinning van 169 lopies oor HoĆ«rskool Bethlehem…

Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms – Grey Kollege Primer

Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms. Grey Kollege PrimĆŖr blink uit. Op Saterdag, 14 Februarie, het 58 atlete van Grey PrimĆŖr met groot entoesiasme deelgeneem aan die jaarlikse Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Die dag…

Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad blink uit

Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad is baie trots op Henning Wagenaar se prestasie op die skietbaan. Hy het deelgeneem aan die Vrystaat Luggeweerskiet in Bloemfontein. Baie geluk aan Henning Wagenaar,…

Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell

Tennisspelers skitter – Laerskool Truida Kestell se tennisspelers skitter en beleef ’n uitsonderlike jaar. Hulle is ’n groot groep talentvolle spelers wat nie net vir die Oos-Vrystaatspan gekies is nie,…

E-Sport – Grey College Fortnite 1st team excellent display

E-Sport. Grey College E-Sport Report. Congratulations to our Fortnite 1st Team, who secured 1st place in their very first league match against 34 other teams. Match Highlights: E-Sport Geluk aan…

Vrystaat HoĆ«rskole Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat HoĆ«rskole Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark se harte bars van trots. Fichies het groot nuus om te vier! Mnr Reon Vosloo, van HoĆ«rskool Fichardtpark, is aangestel as die assistent-afrigter vir…

Baadjie-seremonie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Baadjie-seremonie – By HoĆ«rskool Fichardtpark was daar onlangs groot opwinding toe die Graad 8-leerders hul baadjie-seremonie beleef het. NĆ” ’n tydperk van oriĆ«nteringstoetse en die uitleef van die skool se…