Grade One 2022 – Schools That Rock welcome 2022 Grade 1s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Lesego, Lefa, Thatego, Letlholegile and Mvelo at Curro Soshanguve, Gauteng. They started their school career on 12 January 2022. Enjoy your school career. May you be…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Dwayne van der Merwe by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Pretoria-Oos begin. Geniet jou skoolloopbaan…
Nuut by Klofies – Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe personeel
Nuut by Klofies. Baie welkom aan die nuwe personeel wat vandag by die Kloof-familie aansluit. Saam met julle en Schools That Rock gaan ons laat ‘rock’! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.klofies.co.za/
Matrieks groet – Hoërskool Waterkloof stuur matrieks die wêreld in
Matrieks groet. Matrieks van 2021, wees gegroet! Die matrieks het vanoggend hul laaste groot eksamenvraestel, Afrikaans Vraestel 3, geskryf. Met die skryf van hul laaste groot vraestel mag die matrieks…
Boodskappe 2021 Matrieks – Di’neke Human van AHMP
Boodskappe 2021 Matrieks. Di’neke Human se pa, Dirk Human, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Di’neke is in matriek…
Boodskappe 2021 Matrieks – Jancké Grobbelaar van AHMP
Boodskappe 2021 Matrieks. Janiné Grobbelaar, moeder van Janké Grobbelaar, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem. Janké is in matriek in…
Hoërskool Wonderboom – Schools That Rock gesels met Sonique Gilardi
Hoërskool Wonderboom. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Sonique Gilardi, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Wonderboom, Pretoria. Sonique, hoe sien jy jou rol as…
Kraal Kunstefees – Hoërskool Wonderboom wen by Kraal Kunstefees
Kraal Kunstefees. Carike Jansen, ‘n Graad 9 dogter van Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria, het aan die sang-afdeling van die Kraal Kunstefees deelgeneem en uitstekend presteer. Carike is aangewys as die…
Filmit 2021 – genomineerdes aangekondig
Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Tendani Nemudivhiso
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Tendani Nemudivhiso, SRC Vice President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng.…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Larona Serekwa
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Larona Serekwa, SRC Vice President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng.…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Tsholofelo Seoposengwe
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Tsholofelo Seoposengwe, SRC President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng. Tsholofelo,…
Blou Bulle Hoëprestasie Program – Hoërskool Die Wilgers deel in program
Blou Bulle Hoëprestasie Program. Twee van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria se 0/15-rugbyspelers, SP Schutte en Caleb Klein, skitter in rugby. Hulle is in die finale groep van die Blou…
OR Tambo swemspanne – Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer
OR Tambo swemspanne. Vier Affies swemmers, Lea Simpson, Nqobile Tshabalala, Mareen van der Merwe en Aimy Engelbrecht was gekies vir die OR Tambo swemspanne. Hulle het die volgende prestasies behaal:…
Aandreeks Krieket – Hoërskool Wonderboom vier die oorwinning
Aandreeks Krieket. Die lekkerste lekker om ‘n Vrydag mee te begin, is met die Aandreeksbeker in die hande van die Wonnie-Krieketmanne. Die Hoërskool Wonderboom se eerstekrieketspan het na afloop van…
Krieket Aandreeks – Hoërskool Wonderboom die wenners
Krieket Aandreeks. Dit is voorwaar vir Hoërskool Wonderboom van Pretoria ‘n trotse oomblik om aan te kondig dat hulle die afgelope Krieket Aandreeks gewen het! Wonderboom het tydens die jaarlikse…
Wonnies Krieket – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Oos-Moot
Wonnies Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se O.19A krieketspan het teen die O.19A krieketspan van Hoërskool Oos Moot gespeel. Die uitslae was as volg: Oos Moot O.19A teken in 20…
Wonderboom Tradisie – Nasionale Matriek-eindeksamen
Wonderboom Tradisie. Met die aanbreek van die nasionale matriekeksamen is ‘n nuwe Wonderboom tradisie gebore. ‘n Kers sal voortaan in die skoolkantoor vir die matrieks aangesteek word, wanneer hulle aan…
Wonderlig Groeiprojek – Hoërskool Wonderboom Feesvieringe
Wonderlig Groeiprojek. Hoërskool Wonderboom bied weekliks ‘n Wonderlig Groeiprojek aan. Hierdie projek word vir die Graad 8 leerlinge aangebied. Dit bestaan uit nege sessies. Die visie van die projek is…
SANESA – Sutherland High School Learner Wins
SANESA. Sutherland High School is tremendously proud of Trinity Jeffrey Grade 10 learner. She was first in the Novice Equitation division. This makes her number 1 in the country in…
Gracia Kinderhuis – Bring vreugde vir Wonderboom Tienersteungroep
Gracia Kinderhuis. Hoërskool Wonderboom se Tienersteungroep het met ‘n fondsinsameling R27 000-00 ingesamel ten bate van die Gracia Kinderhuis. Met dié aksie, wil die Wonnie-steungroep hul leuse van “Dit is…
Wonderboom Krieket – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Wagpos
Wonderboom Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se eerste span krieket seuns het Saterdag, 16 Oktober, kragte gemeet teen Hoërskool Wagpos van Pretoria se span. Wonderboom se krieket span was op…
Afrikaanse Kunsvereniging – Hoërskool Wonderboom leerders presteer
Afrikaanse Kunsvereniging. Wonnieleerders, Minjone Müller, Henry Jacobs en Carike Jansen het onlangs aan die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunswedstryd deelgeneem. Hulle het aldrie weggestap as Algehele Wenners in hul afdeling. –…
Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation
Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…
Krieket Wonderboom – Hoërskool Wonderboom O.15 krieketspan skitter
Krieket Wonderboom. Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria se o.15 krieketspan het groot hoogtes bereik die afgelope krieketseisoen. Die span het uit die sewe wedstryde wat gespeel is ses gewen! Vier…
ATKV-Tienertoneelfinaal – Onblusbare Talent Bekroon
ATKV-Tienertoneelfinaal. ’n Swaargewig paneel beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gesogte ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te wys. Talle dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand…
SA Ruitersport – Hoërskool Die Wilgers leerders presteer
SA Ruitersport. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se ruiters, Marike Pauw en Petronell Clifford, het tydens die afgelope vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Ruitersport. Hierdie twee ruiters het…
Kaleidoskoop – Hoërskool Wonderboom Kunswedstryd
Kaleidoskoop. Wonnies is baie trots op elf van hul leerders wat as wenners aangekondig is tydens hul Kaleidoskoop Kunswedstryd. Afrikaanse skryfwerk: Tristin Badenhorst Dans: Chardé Vermaak Drama: Zianett Goosen Engekse…
Bemarkingsbestuurder – Wonnies verwelkom Gustav Dreyer
Bemarkingsbestuurder: Die Wonnies verwelkom mnr. Gustav Dreyer by Die Hoërskool Wonderboom., Pretoria. Mnr. Dreyer sluit by die Wonnies aan as die nuwe bemarkingsbestuurder. Hy was die afgelope 8 jaar as…
Matriekraad – Hoërskool Wonderboom spog met hul Mooi Moois
Matriekraad. Die Matriekraad van Hoërskool Wonderboom in Pretoria spog vandag met hulle Mooi Moois. Dit is die amptelike drag van die Matriekraad vir die die 2021/2022 termyn! #wonnietrots #wonnietradisie #wonnieleierskap…
Matriekafskeid Die Wilgers – Alles van die mooiste en beste
Matriekafskeid Die Wilgers. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het onlangs hul matriekafskeid gevier. Alles van die beste en mooiste het hierdie glansgeleentheid gekenmerk. Geniet die pragtige foto’s. Foto’s verskaf Lees…
Hoërskool Die Wilgers Digbundel – graad 11-leerders se eie digbundel
Hoërskool Die Wilgers Digbundel. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria stel met trots bekend hul Afrikaans, graad 11-leerders se eie digbundel. Die pragtige omslag is geverf deur Cara van Niekerk, ook…
#HopeToHeal message – Curro calls on South Africans this Peace Day
#HopeToHeal message. It’s the International Day of Peace on 21st September. in an effort to continue along the vein of the #RebuildSA movement following the riots earlier this year, the…
A Team Equitation SANESA – Sutherland High School’s Trinity Jeffrey
A Team Equitation SANESA. The South African National Equestrian School Association (SANESA) National Championships will take place in Gauteng from 6 to 9 October. Trinity Jeffrey has been selected as…
Marike Pauw Die Wilgers – Schools That Rock gesels met Marike
Marike Pauw Die Wilgers. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Marike Pauw, Adjunk-President/ Hoofdogter 2021/2022 van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. Vertel ons van jouself…
Dijan Nelson Die Wilgers – Schools That Rock gesels met Dijan
Dijan Nelson Die Wilgers. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dijan Nelson, President/ Hoofseun 2021/ 2022 van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria. Vertel ons…
Train your child’s brain at Curro’s Coding and Robotics Boot Camp
Train your child’s brain. Coding is the new literacy. Introducing your child to this new digital language is key to their future success. With that in mind, Curro will be…
Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers – Hoofleiers 2022
Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers. Die Wilgers, Pretoria, het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Dijan Nelson is verkies tot President en Marike Pauw tot Adjunk President. Foto verskaf Lees meer…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Die Wilgers Sagtebal oorwinning – nog ‘n oorwinning in die sakkie
Die Wilgers Sagtebal oorwinning. Kishou na kishou vir Hoërskool Die Wilgers se White Lions. Die eerste Sagtebalspan van Die Wilgers het nog ‘n oorwinning in die sakkie vir die huidige…
Die Wilgers Ruitersport SANESA – Wilgieruiters presteer
Die Wilgers Ruitersport SANESA. Die afgelope naweek is die SANESA Gautengkampioenskappe vir ruitersport by Kyalami gehou. Twee ruiters van Wilgies het Tshwane verteenwoordig. Beide ruiters haal die Gautengspan wat 6-9…
Hoërskool Die Wilgers se tuisbepalings vir verskeie Sportsoorte
Die Wilgers tuisbepalings Sportsoorte. Die Wilgers gee hiermee tuisbepalings vir verskeie sportsoorte binne die volgende twee maande. Alle bepalings is onderhewig aan COVID-protokol wat gehandhaaf kan word. Enige wedstryd kan…
Sutherland High School learner Star at ‘Redenaars’
Sutherland learner Star at ‘Redenaars’. Suthies are immensely proud of their Grade 12 learner, Heather Good, who placed in the Top 10 in Gauteng and then placed Top 20 in…
Hoërskool Die Wilgers: nog ‘n boom word geplant
Foto: Matriekraad Groepfoto 2020/2021 Voor v.l.n.r.: Zerwick de Lange (Adjunk-President/Hoofseun); Sean de Witt; Dirk Senekal; Gavin Sevenster; Jeffrey Nieman; Quentin Labuchagne; Riechardt du Toit; Danté van Wyk; Ruben Strydom; Albert…









