)

SA Ruitersport – Hoërskool Die Wilgers leerders presteer

SA Ruitersport. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se ruiters, Marike Pauw en Petronell Clifford, het tydens die afgelope vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Ruitersport. Hierdie twee ruiters het baie goed presteer.

????Marike Pauw (graad 11): 4de plek: Freestyle Dresseer; 7de plek: Performance Riding (Vlak 5) en 10de plek: In-hand Utility

????Petronell Clifford (graad 11): 4de plek: 85cm Stadium Eventing

Hoërskool Die Wilgers leerders presteer. SA Ruitersport: Petronell Clifford

Welgedaan, Marike en Petronell!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Die Wilgers:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal