)

Afrikaanse Kunsvereniging – Hoërskool Wonderboom leerders presteer

Afrikaanse Kunsvereniging. Wonnieleerders, Minjone Müller, Henry Jacobs en Carike Jansen het onlangs aan die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunswedstryd deelgeneem. Hulle het aldrie weggestap as Algehele Wenners in hul afdeling.

– Minjone Müller is aangewys as die algehele wenner in skryfwerk.

– Henry Jacobs is aangewys as die algehele wenner in Beeldende Kuns.

– Carike Jansen is aangewys as die algehele wenner in Vokaal.

Die Hoërskool Wonderboom is ook aangewys as die Algehele Wenner vir Beeldende Kuns!

Baie geluk, julle drie!

Foto verskaf

Lees meer oor Wonnies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

    FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal