Die Wilgers Ruitersport SANESA. Die afgelope naweek is die SANESA Gautengkampioenskappe vir ruitersport by Kyalami gehou. Twee ruiters van Wilgies het Tshwane verteenwoordig. Beide ruiters haal die Gautengspan wat 6-9 Oktober by die SA Kampioenskappe gaan meeding.
Die uitslae is as volg:
Marike Pauw (Graad 11): Performance Riding – 13de; In-hand-utility – 3de; Finals – 5de
Petronell Clifford (Graad 11): Working Hunter – 11de; 90cm jump – 10de
Lees meer oor Die Wilgers: