)
10 Year old Samhridhy Gohain publishes first book

Photo: Samhridhy Gohain and Vivian Venter, Head of Primary School 10 Tear old Published author Samhridhy Gohain is no ordinary writer. She is just 10 years old and is a…

Hoërskool Eldoraigne kondig 2022 se Hoofleiers aan

Hoërskool Eldoraigne het pas hul Hoofleiers vir 2022 se skooljaar bekend gemaak. Eldo’s wens Sego Motswasele en Carla Kotzè geluk met die verkiesing as Hoofleiers vir 2022. Baie sterkte met…

Laerskool Menlopark stel hul hoofdogter bekend

Laerskool Menlopark van Pretoria stel vandag hul hoofdogter, Lente Swanepoel, vir hierdie kwartaal voor. Lente is al sedert 2012 ‘n trotse Parkie!! Volgens Lente, het haar liefde vir atletiek en…

Hoërskool Die Wilgers leerder presteer in Wiskunde

Zerwick de Lange, wiskunde-ghoeroe van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria doen dit weer! Hierdie Wilgie-toppresteerder het weereens deurgedring as ‘n top 60-finalis vir hoërskole in die Netwerk24-Wiskundekompetisie van 2021. Die…

Laerskool Menlopark stel hul Seuns Hoofleier voor

Soos gewoonte by Laerskool Menlopark, Pretoria, stel hulle hierdie jaar graag hul Leerlingraad voor. Die seuns hoofleier vir hierdie kwartaal is Lourens Swanepoel. Lourens is ‘n gebore en getoë Pretorianer.…

Sutherland High School Drama Team wins series

The Sutherland High School, Centurion, Drama Team is the winners at the Gauteng Regional Amateur Dramatics Series 2021. Recently the Sutherland Drama Club participated successfully in the Gauteng Regional Amateur…

FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors

Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…

Hoërskool Waterkloof leerders na derde rondte van Wiskunde-Olimpiade

Schools That Rock berig oor Klofies se deelname in Wiskunde Olimpiade Elke jaar neem duisende hoërskoolleerders deel aan die jaarlikse Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Waterkloof is baie trots op hul…

Hoërskool Waterkloof kondig 2 Departementshoof aanstellings aan

Foto’s vlnr: Me. Heidi Ribbens en Me. Elsana Denysschen Schools That Rock berig oor 2 aanstellings by Klofies Hoërskool Waterkloof van Pretoria wens graag vir Me. Heidi Ribbens en Me.…

Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video

Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…

Waterkloof “Dans in jou taal”

Foto: Tamia Stanczyk Tamia Stanczyk, gr. 8 in Hoërskool Waterkloof, het onlangs aan kykNET se “Dans in jou Taal” se solo-afdeling deelgeneem. Sy het na verskeie uitdunrondtes, waar sy ook…

Klofies leerders blink uit in vervaardiging van Kortfilms

Schools That Rock berig oor Hoërskool Waterkloof se Kortfilms. Leerders van die Hoërskool Waterkloof Filmskool het opdrag gekry om kortfilms van sowat een minuut lank te vervaardig. Hulle het daarin…

ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV

Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…

Hoërskool Waterkloof Eisteddfod wenner

Schools That Rock berig oor Eisteddfod wenner, Heinrich Sutton. Die begaafde Heinrich Sutton, leerder is as die algehele van Klofies en is as wenner aangewys vir die senior klavierafdeling van…

Hoërskool Waterkloof leerder finalis vir “Zombie blowout”

Die filmkonsep van juf. Carla van Staden, het Sunette du Plessis, ‘n gr. 11-dramaleerder, as finalis gekies vir “Zombie blowout”. Nog 19 finaliste is aangewys vir hierdie jaar se nasionale…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

Hoërskool Waterkloof Dramadepartement

Carla van Staden, verbonde aan Hoërskool Waterkloof se Dramadepartement, is ‘n oud-Klofie wat in 2009 as Kultuurdogter en Klofie van die jaar aangewys is. Sy is in Graad 2 vir…

Curro Academy The Blyde gets Brand new building and expanded primary school

Curro Academy The Blyde, situated in The Blyde Lifestyle Estate in Pretoria East, has recently moved to a brand new building. The school, managed by the JSE-listed independent school operator…

Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries

Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…

Oud-Affie ingesluit in Junior Bokke O.20 span

Reinhardt Ludwig, hoofseun en Witbul-kaptein van 2020, is op flank (7) by die beginspan van die Junior Bokke ingesluit vir hul openingswedstryd van vanjaar se O/20-internasionale reeks. Reinhardt het in…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Junior Koorraad 2021

AHMP stel graag hulle junior koorraad van 2021 voor, onder leiding van mevrou Elmi Kruger. Koor voorsitter: Leandry Smith Onder voorsitter: Danté Ferreira Hoof van sopraan 1: Lisa Vorster, Hoof…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Curro learner chosen as a Miss Teen United Nations South Africa finalist

Curro Academy Soshanguve is proud to announce that grade 11 learner, Bonolo Lelaka (16), was recently chosen to participate in this year’s Miss Teen United Nations South Africa pageant. The…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoërskool Die Wilgers: Interne Redenaarskompetisie uitslae

Die Wilgies het hulle stemme laat hoor in Engels en Afrikaans. Hulle het die regte woorde gebruik om te oorreed en te beïndruk. Die Wilgie-manne het met die louere weggestap.…

Hoërskool Eldoraigne leerder skitter in krieket

‘n Skitterende prestasie vir Eldo Krieketster, Kyle de Bruyn. Hierdie Gr 8 leerling het gister in die LPL O.15 Krieket Liga Finaal gespeel vir sy span, Die Bank All Stars.…

Hoërskool Die Wilgers Gebeds-aksie

Ons vra almal om asseblief hierdie gebedsaksie, vir ons leerders, te ondersteun. ROMEINE 8:31WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons…

Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hul Eerstespanne

Dit is elke jong Wilgie se droom om eendag vir die skool se eerstespan te speel. Die Wilgies is vanjaar gepootjie deur die Covid-19 regulasies. Hulle het hard gewerk om…

Hoërskool Die Wilgers leerder verkies as finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie

Hoërskool Die Wilgers vul hul skatkis van filmsterre aan met Liané Chomse (graad 9). Sy is verkies as ‘n finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie. As finalis het sy opleiding van…

Laerskool Monumentpark leerders skitter by Engelse Eisteddfod 2021

Foto: Hierdie 10 leerders het almal ‘n A++ behaal in hul afdelings Laerskool Monumentpark deel met groot opgewondenheid die uitslae van hul leerders. Monumentpark het die meeste deelnemers gehad en…

Sutherland High School learners excel at CBC Competition Redenaars

Photo above: Grade 8 Team Congratulations to the Redenaars Teams on their results at the CBC Competition Redenaars Teams division on 25 May. The Grade 12A team was placed 1st…

Laerskool Menlopark Rugbyspelers gekies vir Distrikspanne

Menlo se manne wat gekies is vir die proewe (na ‘n oefening). O/13: MJ Strydom, Francios Findlay, Christiaan Truter, Danie Dreyer, De Wet Holtzhausen, Ruben Steenberg, Mikhail Ninham, Tian Lemmer,…

Laerskool Menlopark leerderna SA Biathle Kampioenskappe

Anna-Belle Slabbert van Laerskool Menlopark het Saterdag, 1 Mei, aan die Biathle Distriks-kampioenskappe deelgemeen te Reddam House in Waterfall Estate. Sy het ‘n eerste plek behaal vir o/11 meisies en…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Die Wilgers se Netbalkaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Die Wilgers se 1ste Netbalspan, Delainey Venter, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. My naam is Delainey Venter. Ek…

Midstream Ridge Primary SchoolSchool learner excels in Swimming

Today Midstream showcase another one of their super swimmers, Lyla van der Spuy. Lyla participated in the SSA Regional Level 3 Champs North, and her wonderful results speak for themselves:…

Laerskool Menlopark Tennisspeler presteer

Laerskool Menlopark is super trots op Lourens Swanepoel – een van hul tennissterre. Lourens het die vakansie deelgeneem aan die 0/14 Nasionale Tennistoernooi en die dubbels gewen! “Baie geluk Lourens…

Hoërskool Waterkloof leerder wen Nomads SA o.15 Challenge

Roelof Craig, graad 8-leerder van Hoërskool Waterkloof, het sopas die Nomads SA o.15 Challenge by Gowrie Farm gewen. Baie geluk, Roelof! Klofies is baie trots op jou! Foto verskaf

Hoërskool Eldoraigne leerders beloon vir Akademie

Leerders van Hoëerskool Eldoraigne in Pretoria is beloon vir hulle volgehoue harde werk op akademiese gebied in 2020. Dux leerlinge vir 2020: Gr 8 Megan Muller – 92.41 %; Gr…

Hoërskool Eldoraigne o/14 A Krieket onoorwonne in liga

Hoërskool Eldoraigne se o/14 A krieketspan is onoorwonne in die liga. Seisoen opsomning: Swartkop: Swartkop kolf eerste; 109/10 – Eldo 111/7. Wen met 3 paaltjies Centurion: Eldo kolf eerste; 174/4…

Hoërskool Die Wilgers leerders skitter by Q-Online International Kata-Kampioenskappe

Weereens het Wilgies bewys dat hulle nie met kaalhande aangevat kan word nie. Michelle Botes (Graad 11) en Derick Botes (Graad 8) het deelgeneem aan die Q-Online International Kata-Kampioenskappe. Michelle…