)

Klofies leerders blink uit in vervaardiging van Kortfilms

Schools That Rock berig oor Hoƫrskool Waterkloof se Kortfilms.

Leerders van die Hoƫrskool Waterkloof Filmskool het opdrag gekry om kortfilms van sowat een minuut lank te vervaardig.

Hulle het daarin die uitbeelding aan die tema “Uitstel” gegee. Wanneer daar agter die boeke gesit moet word, kan uitstel soms tot afstel lei.

In die geval van ons filmspan, het “uitstel” eerder tot “skouspel” gelei!

Hier volg 3 kortfilms wat deur ons eie jong vervaardigers vervaardig is.

#KlofieKultuur KOOK ten spyte van die pandemie!

Hierdie kortfilm is deur SunƩ van der Merwe in graad 9 vervaardig.

Die drama departement het reeds drie filmproduksies vervaardig genaamd: Familie Resep (Regisseur AndrĆ© Velts 2013); Transito (Regisseur AndrĆ© Velts 2015) en Die Skadu Sindroom (Regisseur Ferdinand Gernandt 2017). 

Die kontakpersoon vir die Filmskool is Carla van Staden en haar kontakbesonderhede is (012) 347 0277.

Lees meer oor Schools That Rock:

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/pretoria/

https:www.klofies.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal