Laerskool Menlopark is super trots op Lourens Swanepoel – een van hul tennissterre.
Lourens het die vakansie deelgeneem aan die 0/14 Nasionale Tennistoernooi en die dubbels gewen!
“Baie geluk Lourens – dit is heerlik om ‘n Nasionale kampioen in ons midde te hê.”