)

Oud-Affie ingesluit in Junior Bokke O.20 span

Reinhardt Ludwig, hoofseun en Witbul-kaptein van 2020, is op flank (7) by die beginspan van die Junior Bokke ingesluit vir hul openingswedstryd van vanjaar se O/20-internasionale reeks.

Reinhardt het in sy graad 8- en 9-jaar vir die C-span op senter uitgedraf, maar het later slot toe geskuif. Hierdie skuif het in sy guns getel en hy het reeds in sy graad 11-jaar die Witbultrui oor sy kop getrek.

Baie geluk, Reinhardt. Affies is trots op jou.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal