)

Hoërskool Die Wilgers leerder verkies as finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie

Hoërskool Die Wilgers vul hul skatkis van filmsterre aan met Liané Chomse (graad 9). Sy is verkies as ‘n finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie.

As finalis het sy opleiding van verskeie akteurs soos Germandt Geldenhuys, Je-anie Swiegelaar, Reynard Hugo en Desire Gardner ontvang. Liané moes verskeie opdragte uitvoer, werkswinkels bywoon en haar eie kortfilms skryf en opneem.

Wilgie-maats soos Leana Hill, Zancha Viljoen en Channel Roberts, was baie behulpsaam en ondersteunend en het hul tyd opgeoffer om in haar kortfilms te speel. Julle is ware Wilgie-vriende!

Die produksie van haar kortfilm: Twee in die bos, word deur Germandt Geldenhuys behartig. Dié produksie word eerskomende naweek opgeneem vir uitsendig op KykNet. Mag hierdie die eerste van vele wees Liané!

#wilgietrots#diewilgers#wilgerskultuur#wilgersfilmster#wilgerstoneel#wilgersster#kyknet#speeltoneelkompetisie @kykNET@kyknettv

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal