)

Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hul Eerstespanne

Dit is elke jong Wilgie se droom om eendag vir die skool se eerstespan te speel.

Die Wilgies is vanjaar gepootjie deur die Covid-19 regulasies. Hulle het hard gewerk om op hierdie vlak te kan meeding, ‘n droom wat verwesenlik is. Wilgies gee graag vir hulle die nodige erkenning!

Die eerstespanne is uniek, elk met ‘n handelsmerk:

♛ Eerstespan Rugby: White Sharks

♛ Eerstespan Netbal: White Eagles

♛ Eerstespan Hokkiedogters: White Tigers

♛ Eerstespan Hokkieseuns: White Rhinos

♛ Eerstespan Tennis: White Wolves

#wilgietrots#diewilgers#wilgersport#wilgershokkie#wilgersrugby#wilgersnetbal#wilgerstennis

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal