Hoërskool Waterkloof atlete presteer tydens ASA SA Jeug- en juniorkampioenskappe
ASA SA Jeug– en juniorkampioenskappe (Dal Josafat Stadium – Paarl) Veertien van Hoërskool Waterkloof se atlete is in die AGN–span ingesluit wat aan die ASA SA Jeug– en juniorkampioenskappe, in…
Hoërskool Eldoraigne Opedag 17 April
Kom beleef Hoërskool Eldoraigne! Die Blinkste ster is deur die Eldo’s, vir die Eldo’s, geskryf, gesing en saam gestel. “Ons is opgewonde om ons skool met jou te deel! Kom…
Curro Academy Pretoria learner shines in International Artificial Intelligence challenge
Known by some as the “Olympics of Technology”, the Imagine Cup Junior Virtual Artificial Intelligence Hackathon, Girls Edition 2021, provides learners with a platform to bring their ideas to life,…
Hoërskool Die Wilgers eer en onderhou moedertaalonderrig in Afrikaans!
Dit is bekend dat abstrakte konsepte wat in ʼn moedertaal geleer word makliker verstaanbaar is en meer oordraagbaar is na ander tale, omdat kognitiewe ontwikkeling juis in die moedertaal verhoog…
Mnr. & Mej. Waterkloof – 5 Maart – Into the Unknown-
Mnr. Persoonlikheid: Luan Maree Mnr. Fotogenies: James Boucher Mej. Fotogenies: Michelle Zehnder Kreatiwiteit: Anika Geyser Tweede Prins: Marcus Steenkamp Tweede Prinses: Anika Geyser Eerste Prins: Caleb Greyling Eerste Prinses: Megan…
Laerskool Menlopark stel 3 onderwysers voor
Menlo gee graag hierdie week ons graad 3 onderwyseresse die kans om hulself voor te stel. Ek is juffrou Marni Victor, die graad 3P Karnaval klas juffrou. Dit is my…
Die Wilgers High School confirms the value of Maths
WHY IS MATH IMPORTANT? By Mrs. Susan Naudé – Department Head of Math by High School Die Wilgers In today’s modern world, where pupils’ answers only require the pressing of…
Hoërskool Die Wilgers bevestig die waarde van wiskunde
HOEKOM IS WISKUNDE BELANGRIK? Mev. Susan Naudé – Departementshoof Wiskunde by Hoërskool Die Wilgers In vandag se moderne wêreld, waar leerders se antwoorde slegs die druk van ’n knoppie vereis,…
Hoërskool Eldoraine matriekulante van 2020 reik na die sterre
Hoërskool Eldoraigne lewer weereens bewys van topprestasies met die bekendmaking van die matriekuitslae van 2020. Ten spyte van nuwe uitdagings wat hoë eise aan die personeel en leerders in ‘n…
Hoërskool Waterkloof 2020 Matrieks met 7 onderskeidings
Baie geluk aan die volgende Klofie-matrikulante wat elk 7 onderskeidings behaal het. Zoe Malherbe, Anika Meyer, Elizabeth Erasmus, Mikayla Haynes-Smart, Kayla Toms, Neil van der Merwe, Liandi van der Spek,…
Hoërskool Waterkloof 2020 Matrieks met 8 onderskeidings
Baie geluk aan die volgende Klofie-matrikulante wat elk 8 onderskeidings behaal het. Tiana Brink, Cassie Pelser, Elani Smith, Juvan Broos, Jacobus de Jongh, Anika de Klerk, Kayla de Klerk, Carla…
Schools That Rock verwelkom Andrich Richter in Graad 1
Andrich Richter het hierdie week sy skoolloopbaan in Gr 1L begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Baie welkom, Andrich! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Vonice Dickenson in Graad 1
Vonice Dickenson het haar skoolopleiding hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Vonice! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Juan van Zyl in Graad 1
Juan van Zyl het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 B by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Juan. Foto verskaf.
Schools That Rock verwelkom Ellenor Claassen in Graad 1
Ellenor Claassen het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Ellenor! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Alex Conradie in Graad 1
Alex Conradie het die week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Alex! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Rique Janse van Rensburg in Graad 1
Rique Janse van Rensburg het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Rique! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Tiaan Andries Du Preez in Graad 1
Tiaan Andries du Preez het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion begin. Baie welkom, Tiaan. Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Zaney Otto in Graad 1
Zaney Otto het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Zaney! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Reyn Isaacs in Graad 1
Reyn Isaacs het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Reyn!
Schools That Rock verwelkom Mila Janse van Rensburg in Graad 1
Mila Janse van Rensburg het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom Mila! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Micaela Janse van Rensburg in Graad 1
Micaela Janse van Rensburg het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Micaela! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Willem Conradie in Graad 1
Willem Conradie het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Willem! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Mia Deeves in Graad 1
Mia Deeves het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Mia! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Megan Bezuidenhout in Graad 1
Megan Bezuidenhout het haar laerskoolloopbaan in Graad 1 hierdie week begin by Laerskool Swartkop. Baie welkom, Megan! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Marcus Erasmus in Graad 1
Marcus Erasmus het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Baie welkom, Marcus! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Leandri van Ghent in Graad 1
Leandri van Ghent het haar skoolopleiding hierdie week begin in Graad 1 by Laerkool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Leandri! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Inge Fourie in Graad 1
Inge Fourie het haar skoolopleiding hierdie week begin in Graad 1 by Laerkool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Inge!
Schools That Rock verwelkom Ilonca Nyman in Graad 1
Ilonca Nyman het haar skoolopleiding hierdie week begin in Graad 1 by Laerkool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Ilonca! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Skylar Erasmus in Graad 1
Skylar Erasmus het hierdie week haar skoolloopbaan begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom Skylar!
Schools That Rock verwelkom Ilané Schoombie in Graad 1
Ilané Schoombie het haar skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Ilané! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Isak Serfontein in Graad 1
Isak Serfontein het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Isak!
Schools That Rock verwelkom Danica Badenhorst in Graad 1
Danica Badenhorst het haar skoolloopbaan hierdie week begin by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Danica! Fotot verskaf
Schools That Rock verwelkom Reyn Isaacs in Graad 1
Reyn Isaacs het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Bayden (Gr6) en Duken (Gr R) ondersteun hom op sy eerste dag. Baie welkom,…
Schools That Rock verwelkom Eben van Dyk in Graad 1
Eben van Dyk het hierdie week sy skoolloopbaan afgeskop in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Eben! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Bennie Lombard in Graad 1
Bennie Lombard het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Swartkop, Centurion. Kleinboet, ‘n “Swarrie-to-be” is ook op die foto. Baie welkom, Bennie! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Anette Boshoff in Graad 1
Anette Boshoff het haar skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Baie welkom, Anette! Foto verskaf
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Schools That Rock gesels met Leandré van Dijk
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Leandré van Dijk, Hoofdogter van Hoërskool Eldoraigne, Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Definitief…
Schools That Rock chat to Megan Coetzee
Schools That Rock asked a few questions to Megan Coetzee, Deputy Head Girl of Pretoria High School for Girls. Question: What do you look forward to most when the 2021…
Schools That Rock chat to Thandiswa Dlamini
Schools That Rock asked a few questions to Thandiswa Dlamini, Head Girl of Pretoria High School for Girls. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…
Schools That Rock gesels met Ezmari Vorster en Stephan Bekker
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Ezmari Vorster, Presidente en Stephan Bekker, President van die Leierraad van Hoërskool Garsfontein in Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste…
Schools That Rock gesels met Jessica Lobai
Schools That Rock Het ‘n paar vrae gevra aan Jessica Lobai, Ondervoorsitter van Hoër Tegniese Skool Pretoria Tuine. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…
Schools That Rock gesels met Jacques Steenkamp
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Jacques Steenkamp, Voorsitter van Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier Kankerdag
Foto: Amory Smith, Vise Presidente en Affies se Liefdadigheidsvoorsitter saam met Thea Sylva, ‘n CANSA Verteenwoordiger. Vandag het Affies en CANSA Internasionale kankerdag met ‘n radio onderhoud op Radio Pretoria.…
Schools That Rock gesels met Christiaan Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Christiaan Roux, Hoofseun van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…
Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe personeel
Foto: Voor v.l.n.r. – Wian van Staden, Estelle Oberholzer en Etienne Denysschen Tweede ry v.l.n.r. – Vernon Harms en Ruan Grové Derde ry v.l.n.r. – Nico Pretorius en Alet Kieser…
Schools That Rock gesels met Liesje Bruwer
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Liesje Bruwer, Presidente van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Na…















































