Schools That Rock gesels met Zerwick de Lange
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Zerwick de Lange, Onder-President van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Schools That Rock gesels met Susan le Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Susan le Roux, Voorsitter van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan
Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied. 32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan…
Laerskool Menlopark Hoofleiers groet namens Gr 7 klas
Menlo gee graag aan ons hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Ininke Human groet vandag. Liewe Parkies Dalk was hierdie jaar nie…
Laerskool Menlopark se Ryan Hill groet namens Gr 7’s
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Ryan Hill. “Liewe Onderwysers en Parkies Binnekort stap…
Laerskool Menlopark se Voortrekkers presteer
Laerskool Menlopark se Voortrekkers van die Kruithoring Kommando het hierdie jaar besonder goed presteer met die Voorslag toetsing ten spyte van al die uitdagings wat die jaar gebring het. Veels…
Hoërskool Waterkloof leerder behaal 100% vir wiskunde
Die Alpha Wiskunde-groep beloon jaarliks die toppresteerder in Alpha Wiskunde met R1 000 kontant. Karla Reinecke wat 100% vir hierdie vraestel in die 2020-eindeksamen behaal het en wat dus as…
Hoërskool Eldoraigne: Alpha Wiskunde
Foto: 1ste ry: Lukas Anthonissen, Willie Broekman, Rico Coetsee, Robert Fourie, Laukie Krogh 2de ry: Bianke Marx, Delesté Mulder, David Nel, Chyáne Oberholzer, Danielle Olivier…
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Skoollied kom huistoe
Foto bo: Mev Suzanne van Niekerk oorhandig die oorspronklike skoollied aan Juffrou Jordaan. Mev Suzanne van Niekerk het ‘n stukkie geskiedenis aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oorhandig: die OORSPRONKLIKE,…
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo namens die Gr7 klas
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Nina Schomper. Wanneer mens iets of iemand moet…
Laerskool Menlopark: Tennis-kampioenskappe
Die Laerskool Menlopark tennis kampioenskappe het laas week plaasgevind. Die volgende spelers het eerste geeindig in hul onderskeie afdelings: OOP Seuns – Lourens Swanepoel OOP Dogters – Megan Fourie o/11…
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo
Menlo gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Tiaan Serfontein is vandag aan die woord: Totsiens sê is nooit…
Hoërskool Waterkloof atleet gekies vir Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe
Hoërskool Waterkloof-atletiek het die nuus ontvang dat Shandon Botha (graad 12) ook tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe se voorbereidende span verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia gaan…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels oor Tjokkertoneel
Covid 19 het baie van Laerskool Menlopark se graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging…
Hoërskool Eldoraigne Snr Afrikaanse Olimpiade deelnemers presteer
Hoërskool Eldoraigne se gr. 10 tot 12-leerders het weereens uitstaande in die Olimpiade presteer. Ten spyte van die uitdagings van Covid 19 het 68 leerders uiteindelik geskryf. Hoërskool Eldoraigne het…
Hoërskool Waterkloof atleet verkies tot Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe
Baie geluk aan Juwan Blignaut (graad 12) wat tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia plaasvind. Baie geluk ook aan mnr. Wiam Grimes…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels met 2 swemsterre
Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging of sportsoort.…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria swemkapteine 2021
Foto vlnr: Emma Battheu, Suzette Wessels en Netanya Robberts Baie geluk aan Affies se swemkapteine vir 2021, Emma Battheu (Onderkaptein) Suzette Wessels – Kaptein en Netanya Robberts ook (Onderkaptein). Sterkte…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels met Nina en Ryan
Foto bo vlnr: Superbokkie, Nina en Ryan (Foto verskaf. Geneem voor grendeltyd) Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af…
Hoërskool Waterkloof deel puik musiekproduksie
Hoërskool Waterkloof deel met trots die skoolkoor, die konsertorkes en die dansakademie se verwerking van die bekende Baba Yetu deur Christopher Tin onder leiding van Eddie Clayton (orkes), Gert Pottas…
Hoërskool Waterkloof groet matrieks
En so word die Matrieks van 2020 gegroet. Al het hierdie jaar vele uitdagings gehad het dit nie die Kloof-matrieks ondergekry nie! Vandag het ons afskeid geneem van die Matrieks…
Hoërskool Eldoraigne Rugby in goeie hande
Hoërskool Eldoraigne se rugby is in baie goeie hande! Ons stel graag aan julle bekend, die Leeus se spesialis voorspeler-afrigter, Dustin Hoffmann wat by ons aangesluit het. Dustin sal in…
Hoër Tegnologiese Skool John Vorster se buitengewone vaarwel
” ‘n Masker wat by jou rok pas of pak pas was aan die orde van die dag vir die matrikulante wat vanjaar reeds hulle matriekafskeid gehou het” – Brumilda…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Keppie-ontkroning
Trane het gevloei tyders die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Keppie-ontkroning seremonie. Sien video.
Hoërskool Waterkloof leerders slaag Cum Laude
Hoërskool Waterkloof is baie trots op Karla Reinecke, Jaco de Jongh en Robyn Smith, matriekleerders wat die internasionale DELF B1 Franse-eksamen summa cum laude geslaag het. Baie geluk!! Merci beaucoup…
Afrikaanse Hoër Seunskool kondig hul Hoofleiers 2021 aan
Die Affieraad het die afgelope naweek by die skool vergader eerder as om soos gebruiklik te gaan kamp. By hierdie geleentheid is die hoofseuns vir 2021 verkies. Baie geluk aan…
Laerskool Monumentpark – GraadR 2021
As jy #GraadR toe gaan in 2021 en nog nie heeltemal weet by watter skool jy gaan inskakel nie, kom kuier bietjie saam met hierdie Groot 5 by Monnies! Die…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Graad 12-Dramatiese Kunste
Op 9 en 10 Oktober is die Graad 12-Dramatiese Kunste se finale praktiese eksamen verfilm. A.g.v Covid-19 se sosiale afstand-reëls, moes daar inderhaas nuwe stukke instudeer word. Die afgelope vier…
Hoërskool Waterkloof hou hul Krieket-merietefunksie
‘n Suksesvolle krieket-merietefunksie is op Vrydag, 2 Oktober, in die skoolsaal van Hoërskool Waterkloof gehou. Rassie van Dussen was die gasspreker. Toekennings is aan spelers en spanne gemaak wat besondere…
Afrikaanse Hoër Seunskool: Affieraad Graad 11/12, 10/11, 9/10 en 8/9
Die nuwe Affieraad vir 2021 is vanoggend met ‘n lewendige uitsending vanuit die hoof se kantoor aangekondig. Baie geluk aan die volgende Graad 11 seuns wat in hul matriekjaar die…
Laerskool Menlopark – Superbokkie gesels met van die graad 7’s
Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging of sportsoort.…
Laerskool Menlopark Gr 7’s braai op Erfenisdag
Kyk, as 2020 jou graad 7 jaar in Laerskool Menlopark is en jy het soveel van die gewone lekkertes gemis, maak mens ‘n plan en jy massabank saam met Meneer…
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerders wenners van kortverhale
Marianne Roos en Dehanné van Staden, beide in gr. 8, het tydens grendeltyd aan die kortverhaal kategorie van die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo deelgeneem en albei is as wenners in…
Hoërskool Waterkloof vier Erfenisdag
Hoërskool Waterkloof het vandag reeds vure aangesteek ter viering van Erfenisdag. Huis Kloofsig se personeel en leerders is ook met ‘n heerlike Erfenisdag-ontbyt bederf. Erfenisdag is ‘n publieke vakansiedag wat…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: bronsbeeld as skoolwapen
Met die totstandkoming van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in 1930, is die beeldhouer, Anton van Wouw, se bronsbeeld, “Noitjie van die Onderveld (1907)” as skoolwapen gekies. Die Van Wouw-bronsbeeld is…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria maak hoofleiers bekend
Die hoofleiers va Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vir 2021 is: President: Liesje Bruwer Vise Presidente: Ibke Potgieter, Amory Smith, Carla Ferreira, Lindy Grobbelaar en Nicci Oosthuizen. Baie geluk en sterkte…






















































