)
Hoërskool Waterkloof sluit Kultuurweek af met sypaadjiekuns en gedigte

Die kultuurweek van Hoërskool Waterkloof is  met kreatiewe sypaadjiekuns en gedigte afgesluit. Krytkuns op die teerpad tydens pouse en gedigte uit die hart op versierde borde, het bewys dat die…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria bied Sneeuwitjie aan

Die klassieke verhaal van SNEEUWITJIE, wat in 2018 op die verhoog in die Staatsteater afgespeel het, kom nou na jou huis toe. Hierdie pantomime, aangebied deur die Afrikaanse Hoër Meisieskool…

Hoërskool Waterkloof se Justine Barwise Nasionale wenner van Olimpiade vir 2020

Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gister tydens ‘n regstreekse prysuitdelingsfunksie as die nasionale wenner van die Rekenaartoepassingstegnologie Olimpiade vir 2020 aangewys. Dit is ‘n uitsonderlike…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: boodskap aan Matrieks

Oud Presidente Philissa Reynecke (matriek 2016) se boodskap aan die 2020 matrieks, gr 8’s van 2016.

Hoërskool Waterkloof Kultuurweek

Hoërskool Waterkloof se kultuurkomitee, onder leiding van ons bekwame kultuurhoofleiers van 2020, Estian Vermaak en Jaclyn Greyling, skop hierdie week Kloof se kultuurweek af met die vrystelling van die skoolkoor…

Hoërskool Waterkloof wys Hoofleiers vir Huis Kloofsig aan

Baie geluk aan die volgende koshuisleerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria wat as hoofleiers van Huis Kloofsig vir 2021 aangewys is: – SEUNS – Hoofleier: Ruben Sutherland Onderhoofleier: Dohan Cilliers…

Hoërskool Waterkloof kondig Hoofleiers vir 2021 aan

Baie geluk aan die volgende Klofieraadslede wat as hoofleiers vir 2021 aangekondig is: – SEUNS – JP Boensch Victor Breedt Riegardt Denysschen Cilliers Diedericks Michael Dreeckmeier Rikus Wessels – DOGTERS…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wys hoe lyk hul skool

Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in die hartjie van Pretoria. Ons skool het ‘n trotse geskiedenis wat vanaf 1920 strek. Dit maak Afrikaanse Hoër Meisieskool die oudste Afrikaanse skool…

‘n Boodskap aan alle Matrieks

Jy sal 2020 in jou lewe nooit vergeet nie en niemand sal die klas van 2020 ooit vergeet nie. Jou hoogtepuntjaar op skool, jou vir oulaas jaar, het ‘n hartseerjaar…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria verwelkom Gr 8 en 9’s

Vreugde gister toe die Gr 8 & 9’s na maande weer terug is by die skool! Die matriekdames het hul Baksteentjies spesiaal kom verwelkom!   Vakkeuses by AHMP GRAAD 10,11…

Hoërskool Waterkloof leerder deur na 2020-nasionale RTT-olimpiade

Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is een van net elf leerders in die land wat na die derde en finale rondte van die 2020-nasionale RTT-olimpiade deur…

Hoërskool Waterkloof leerders presteer in Wiskunde-kompetisie

Die Tukkie Wiskunde-kompetisie het vanjaar ‘n ander formaat aangeneem en leerders kon van 27 Julie tot 2 Augustus die kompetisie aanlyn voltooi. Hoërskool Waterkloof het algeheel derde van die top…

SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa

“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…

Hoërskool Waterkloof Hengelnuus

Johnathan White (Kloof-hengelkaptein) met een van die visse wat gevang is Die Kloof is ongelooflik trots op die pragprestasies van die Klofie-hengelaars wat hulle tydens die Gauteng-Noord hengelproewe, wat vroeër…

Hoërskool Waterkloof: Boodskap vanaf Mnr Denysschen

Boodskap vanaf die hoof. —— Dinsdag 4 Augustus 2020 —— Luister asseblief aandagtig om kennis te neem van alle belangrike datums en reëlings. #lockdown2020 #covid19 #staysafe

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Waterkloof leerders skitter by Global Youth Science and Technology Bowl

Berlie Roodt en Carli Swart, beide graad 12-leerlinge, het die afgelope Saterdag aan die Global Youth Science and Technology Bowl (‘n internasionale ekspo wat deur die Hongkongse Federasie vir Jeuggroepe…

Hoërskool Waterkloof: Redenaars deur na Oppie Tong Af finaal

Baie geluk aan die Klofies wat na die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie se nasionale finaal deurdring: Christine Geertsema (graad 11) Cilliers Diedericks (graad 11) Lize-Marie Smit (graad 11) Jana Gous (graad…

Hoërskool Waterkloof leerders skitter by Global Youth Science and Technology Bowl

Carli Swart en Berlie Roodt, beide graad 12-leerlinge van Hoërskool Waterkloof, is reeds in die gemeenskap alombekend vir hul ‘Puffer Jacket’ wat deur hulle ontwerp is om mense wat angsaanvalle…

Verjaardagwense aan oud-Affie

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wens Mev Ella Potgieter geluk met haar honderdste verjaardag. Affies is bevoorreg en geseënd om vandag die oudste Affie waarvan ons bewus is, mev. Ella Potgieter,…

Hoërskool Waterkloof kry nuwe koshuisvader

Baie geluk aan mnr. Marthinus Stoop wat as die nuwe koshuisvader van Huis Kloofsig aangewys is. Ons glo jy en jou gesin gaan baie gelukkig by die Kloof-koshuis wees. Baie…

Hoërskool Waterkloof: Jan Hendrick Coetzer Momentum U.17 Player of Tournament

Tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdelingsfunksie wat onder omstandighede digitaal plaasgevind het, het Jan Hendrick Coetzer van Klofies die toekennings ontvang as die Momentum o.17 Speler van die Toernooi. It…

Hoërskool Waterkloof: SW Kemp CSA Schools T20 Cricketer of the year

Tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdelingsfunksie wat onder omstandighede digitaal plaasgevind het, het SW Kemp van Klofies die toekennings ontvang as KSA Skole se T20 Krieketspeler van die Jaar! SW,…

Uitsig High School: More about this school at The Reeds, Centurion

Hoërskool Uitsig is situated in The Reeds, Centurion.  The school was opened in 1991.  Dr PH Bredenkamp, Director of Education, conducted the official inauguration.  The school building is functional modern to provide…

Hoërskool Waterkloof – Uit die Hoof se Kantoor

‘n Hartlike goeiedag uit die hartskamer van KLOFIELAND! Maandag, 6 Julie, het ons die graad 10-groep by die skool terugverwelkom. Baie dankie aan ons graad 10-groep vir julle samewerking en…

SANBS: Matt Lathan’s story

Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…

Hoërskool Waterkloof hou geleentheid vir sportkapteine

Vlnr: Monty Loubser, mnr Cobus van Dyk (sporthoof) en Johan Swarts Kloof-sport het op Vrydag 26 Junie 2020 ‘n spesiale geleentheid vir die sportkapteine van die 2020-seisoen gehou. Die doel…

Hoërskool Waterkloof: Kapteinsfunksie

Wat ‘n eer was dit nie om vir Kloof-hokkie te speel nie. Jy is nie net ‘n speler nie, maar ook deel van ‘n familie waar wedersydse respek, toewyding, harde…

Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021

    Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD                        …

Kultuur by Afrikaanse Hoër Meisieskool “Vir ons blink die Afrikaanse kultuuraktiwiteite soos ‘n diamant met baie fasette! Afrikaans en kultuuraktiwiteite aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool vul mekaar aan. Die Afrikaanse…

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…

To the Youth of South Africa

All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA: GR 12’S SE TERUGKEER NA DIE SKOOL

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom hul Matrieks terug by die skool.

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

Hoërskool Bastion Oud-leerder, Carlo van Rensburg, behaal sy Doktoraal in Astrofisika

‘n Oud-leerder van Hoërskool Bastion in Krugersdorp, Carlo van Rensburg het sy Doktoraal in Astrofisika ontvang. Bastion is baie trots op jou, Carlo!

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oud-leerder skitter

Minét tydens haar “virtuele gradeplegtigheid” Oud-Affie, Minét Uys, matrikulant van 2015, is ‘n kranige bergfietsryer en ook akademikus van formaat. Minét was ook aangewys as die top matrikulant in Gauteng. Minét…

St Alban’s College: Bongi Mbonambi was one of their winners

Schools That Rock publish news on different school’s old learners who reached the top. Bongi Mbonambi old learner from St Alban’s College in Pretoria was born in Bethlehem in the…

Afrikaanse Hoër Meisieskool 100 jaar

Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962 Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry…

KIARA KÁN VASBYT!

Kiara met haar sertifikaat Kiara Vosloo, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die groot voorreg gehad om die Okavango Vasbyt vir dogters aan te pak en te…

St Andrew’s School for Girls Hockey

Emma Paget, grade 12 from St Andrew’s School for Girls, was recently selected into the u18 South African hockey team that will compete at the u21 interprovincial tournament in East…

St Andrew’s School for Girls Netball

Congratulations to Rutendo Moyo from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who was selected to represent the U17 B Southern Gauteng Action Netball team at the Annual Inter-Provincial Tournament. Congratulations also…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Swemmers presteer

Die A-swemspan is voor vlnr: Suzette Wessels, Margit van Loggerenberg, Jana-Marie van Rooyen (kaptein), Lyla Fouché en Danielle Webster. 2de ry vlnr: Amber Landskron, Lané Bruyns, Amni Esbach, Emma Battheu…

Afrikaanse Hoër Meisieskool kry borgskap van Afgri

Juffrou Marna Jordaan (hoof) en mnr Jacob de Villiers van AFGRI onderteken ‘n borgskapskapooreenkoms. Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, het op 3 Desember ‘n historiese oomblik beleef toe die skool en…

AHMP onderwyseres nou Dramaskool-eienaar

Mariza Claassen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se drama-juffrou, Mariza Claassen, verlaat die skool aan die einde van die jaar vir ‘n nuwe geleentheid. Juffrou Claassen is die nuwe eienaar van…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in

Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…

Affies gekies vir die Northerns Sagtebal-spanne

Voor: Arden van der Westhuyzen (o/15 White Sox). Middel vlnr: Cathy Booysen (o/15 White Sox), Kaylinn du Preez (o/19 Red Sox) en Natasha Hattingh (o/19 White Sox). Agter vlnr: Bianca…