)

Hoërskool Waterkloof leerders skitter by Global Youth Science and Technology Bowl

Berlie Roodt en Carli Swart, beide graad 12-leerlinge, het die afgelope Saterdag aan die Global Youth Science and Technology Bowl (‘n internasionale ekspo wat deur die Hongkongse Federasie vir Jeuggroepe gereël word)deelgeneem. Hierdie kompetisie het hierdie jaar aanlyn plaasgevind as gevolg van die Covid-19-pandemie.
Hulle het in die biologie en chemie-afdeling ‘n eerste prys ontvang. Dit is gelykstaande aan ‘n goue toekenning vir die internasionale spanne.
Baie geluk, Klofies is ongelooflik trots op julle!
Foto verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal