Kultuur by Afrikaanse Hoër Meisieskool
“Vir ons blink die Afrikaanse kultuuraktiwiteite soos ‘n diamant met baie fasette! Afrikaans en kultuuraktiwiteite aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool vul mekaar aan.
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool is dié plek om jou ingebore kreatiewe vermoëns uit te leef en te ontwikkel. Hier by die Afrikaanse Hoër Meisieskool lewer ons jaarliks nie net toppresteerders met ons deelname aan kultuuraktiwiteite nie.
Become a Sponsor








